Golwe Klank En Lig Flashcards

(3 cards)

1
Q

Doppler effek

A

Die verandering in frekwensie en dus toonhoogte van n klank waargeneem deur n luisteraar omdat die klank bron en luisteraar verskillende snelhede het relatief tot die medium waarin die klak voortgeplant word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bloedvloei

A

Doppler word gebruik om vernouing in bloedvate aan te dui en so die gevaar van n hartaanval doppler vloeimeter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hartklop van fetus

A

Doppler vloeimeter word gebruik om n ongebore baba se hartklop te monitor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly