Meganika Flashcards

(15 cards)

1
Q

Newton1

A

N voorwerp sal in n toestand van rus wees of beweeg teen n konstante versneling indien daar geen netto krag op die voorwerp inwerk nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Newton 2

A

As n netto krag op n voorwerp inwerk sal die voorwerp versnel in die rigting van die krag. Die versnelling is direk eweredig aan die grote van die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Newton 3

A

As een liggam n krag uitoefen op n tweede liggaam oefen die tweede ligaam n krag met gelyke groote in die teen oorgestepde rigting op ligaam een

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Newton universele gravitasiewet

A

Elke ligaam in die heelal trek elke ander ligaam aan met n krag ditek eweredig aan die produk van hul massas en omgekeerd eeeredig aan die kwadrant van die afstand tussen hulle middelpunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Momentum

A

Momentem van n voorwerp is die produk van massa en die snelhemid van die voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Newton 2 in terme van momentum

A

As n netto krag op n voorwerp onwerk is die krag gelyk aan die tempo van verandering in momentum van die voorwerp in die rigting van die nettolrag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Impuls

A

Impuls is die produk van die netto krag wat in n voorwerp en die tyd wat die netto krag op die voorwerp inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wet van behoud van momentum

A

Totale lineere momentum in n geslote sisteem bly behou in grote en rigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Arbeid

A

Die produk van die krag en verplasing met krag en verplasing in n reguit lyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Energie

A

Vermoe wat n ligaam besit om arbeid te virrrig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Meganiese energie

A

Die som van n voorwerp se kinetiese enrgie en gravitasie potensiele energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Arbeid energie stelling

A

Indien n netto krag op n voorwerp inwerk is die netto arbeid verrig gelyk aan die verandering in die kinetiese energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Komserwatiewe krag

A

N krag waarvoor die arbeid verrig op n voorwerp tussen twee punte onafhanklik is van die roete

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Behoud van energie

A

In n geslote sisteem bly die totale meganiese enrgie konstant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Drywing

A

Tempo waarteen arbeid virrig word of tempo warteen enrgie oorgdra word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly