Stroombane En Elektriesiteit Flashcards
(8 cards)
Behoud van lading
Lading kan nie geskrp has f vernietig word nie maar kan slega van een voorwerp na n ander beweeg
Coulomb se wer
Die electrostatiese krag wat een punt lading op n ander punt lading uitoefen is direk eweredig aan die produk van die twee se lading en omgekeerd eweredig aan die kwadrant van die afstand tussen hul middelpunte
Elektriese veld
N gebied in die ruimte waar n elektriese lading n krag sal ondervind
Elektriese veld lyne
Denkbeelde lyne wat die 3 d krag veld rondom elektriese ladings voor te stel
Elektriese veld sterkte
N punt in n is lektriese veld waar die elektrostatiese krag per eenheidslading 1 is wat by daardoe punt geplaas is
Ohm se wet
Ptensiaal erakil oor n risistor is direk eweredig aan die stroomsterkte mits temperatuur konstant bly
Interne weerstand
Die weerstand wat ladings ondergan wanner hulle van een plaat to n ander beweeg
Elektro magnetiese induksie
N veranderende magneetveld om n geleir woord n emk en n elektriese stroom in die grleir geinduseer