Galileo Galilei Flashcards

(19 cards)

1
Q

Waar is Galileo gebore?

A

Italië

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer is Galileo gebore

A

15 Februarie 1564

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie is in 1564 in Italië gebore?

A

Galileo Galilei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

By watse Universiteit studeer hy toe hy 17 jaar oud was?

A

Universiteit van Pisa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat bestudeer Galileo by die Universiteit van Pisa?

A

Fisika van die ou Grieke
Wetenskaplikes soos Aristoteles

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarvoor was Aristoteles bekend?

A

Hy het geglo dat swaar voorwerpe vinniger val as ligter voorwerpe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat doen Galileo Galilei met Aristoteles se teorie?

A

Hy bewys dit verkeer.
Aristoteles glo swaar voorwerpe val vinniger as ligte voorverpe
Galileo bewys dat alle voorwerpe teen dieselfde spoed val.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarvoor was Galileo bekend?

A

Uitvinder in Renaissance periode, veral vir die teleskooop
Steun vir Copernikkusstelsel
Skrywer
Wiskundige idees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem van Galileo se uitvindings:

A

Talle meganiese toestelle
Galileo teleskoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe verskil Galileo se teleskoop van die ou Europese teleskoop?

A

Europese teleskoop vergroot 3 maal
Galileo se teleskoop tot 20x

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarom was Galileo se teleskoop so belangrik? Wat ontdek Galileo

A

Hy ontek dat die aarde en ander planete om die SON draai.
Dit is bekend as die Copernikkusstelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die Copernikklusstelsel?

A

Planete wentel om die son met die son as die middelpunt van die heelal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat word die teorie/stelsel dat die son die middelpunt van heelal is, genoem?

A

Copernikklusstelsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat het mense geglo voor Galileo dit verkeerd bewys het?

A

Die son wentel om die planete

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

By wie was Galileo in die moeilikheid agv sy steun vir die Copernikklusstelsel?

A

Katolieke kerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom was Galileo in die moeilikheid by die Katolieke kerk?

A
  1. Agv sy steun vir die Copernikklusstelsel.
    Die kerk glo die teorie is teen godsdiens
  2. Agv sy boek: Dialoog betreffende die twee belangrikste wentelstelsels - kettery skuldig bevind
17
Q

Wat was die naam van die boek wat Galileo geskryf het?

A

Dialoog betreffende die twee belangrikste wentelstelsels

18
Q

Waar is Galileo oorlede?

A

Huis buite Florence

19
Q

Wat was Galileo se straf uitgedien deur die kerk?

A

Word in huisares geplaas