Marco Polo Flashcards
(17 cards)
Wie was Marco Polo?
‘n Europese ontdekkingsreisiger
Een van eerste Europeërs wat syroete gevolg het
Wie was een van die eerste Europeërs wat die syroete gevolg het?
Marco Polo
Wat was die “syroete”?
Antieke handelsroete waar goedere vervoer was tussen
China, ander dele van Asië en die suide van Europa
Chinese systof was op die roete gevind
Wat bring Marco Polo vanaf Asië na Europa?
Stories
Idees
Goedere: speserye
ivoor
steenkool
juwele
porselein
Hoe oud was Marco Polo toe hy saam met sy pa en oom na reis oor Asië vertrek?
17 jaar
Saam met wie reis Marco Polo eerste keer oor Asië?
Pa en oom
Hoe lank bly Marco Polo weg van Europa af?
24 jaar
Waar werk Marco Polo terwyl hy in Asië is?
17 jaar vir Chinese keiser Koeblai Khan in China
Waar het Marco Polo oorspronklik gebly (sy huis)?
Venesie in Italië
Hoe oud is Marco Polo to hy terug gaan huis toe?
38 jaar
Watse klere dra Marco Polo toe hy terug kom van Asië?
Dik, ruwe, vuil klere
Hoekom herken niemand Marco Polo toe hy terug kom in Venesie nie?
Was lank weg
Dra dik, ruwe, vuil klere
Praat Chinese taal
Wie help Marco Polo om sy boek te skryf?
Rusticello - beroemde skrywer
Wat was Marco Polo se boek se naam?
Reise van Marco Polo
Waaroor gaan Marco Polo se boek?
Marco Polo se reise, wat hy gesien het en mense wat hy ontmoet het.
Chinese uitvindsels soos buskruit
drukwerk
papiergeld
kompas
Noem ‘n paar Chinese uitvindings wat Marco Polo oor geskryf het:
Buskruit
Drukwerk
Papiergeld
Die kompas
Wie gebruik Marco Polo se boek as inspirasie ‘n 100 jaar later
Christopher Columbus