Groot Zimbabwe Flashcards
(17 cards)
Wie het goud in Suidelike Afrika beheer?
Zimbabwe
Hoe groot was Groot Zimbabwe?
koningkryk wat uit 50 dorpe bestaan
Waar kom die naam Groot Zimbabwe vandaan?
Shona term: dzimba dzamabwe en Shona woord imbabwe
Wat beteken dzimba dzamabwe?
klipgebou, verwys na klipmure in die nedersetting
Wat beteken “imbabwe’?
huis van klip of rots, verwys na leiers of regeerders
Wie was die eerste inwoners van Groot Zimbabwe?
Bantoe-sprekende voorouers van die Shona-volk
Hoeveel mense bly in GZ?
Grootste 10 000 - 20 000 mense
Hoeveel koningklikes was in GZ?
200-300
Hoe lyk wonings van koninklikes en raadgewers in GZ?
Huise het mure van granietblokke binne die kliparea
Hoe lyk gewone mense se huise en waar was dit in GZ?
Hutte van strooi en modder
Ver weg van klipgeboue
Waarvoor was Zimbabwe bekend?
Goud
Myn onder Zimbabwe wat lei to goudhandellangs Limpoprivier
Met wie dryf mense van GZ handel?
Midde en Verre Ooste
Hoe weet ons GZ het handel gedryf met mense van Midde en Verre Ooste?
Vind Chinese erts en klipwerk in GZ ruines
Vind Persiese bak in GZ ruines
Vind munt van Kilwa in GZ ruines
Wat was Kilwa?
‘n Swahili handelstadop die kus van Oos-Afrika
Hoekom en wanneer val GZ koningkryk?
1600’s
Portugese handelaars onderbreek plaaslike handel
Goud as hulpbron word minder
Goudhandel word minder
Wat voer GZ in?
Klere
Erdewerke
Glaskrale
Wat voer GZ uit?
Goud