Mapungbwe Flashcards
(38 cards)
Waar was die Mapungubwe-koningkryk?
In die Limpopovallei
Wanneer het die Mpaungubwe-koningkryk ontwikkel?
1000 jaar gelede toe meeste mense aan die boeregemeenskap behoort het
Wie was die grootese koningkryk in Suidelike Afrika tot die laat 1200’s?
Mapunungubwe
Tot wanneer was Mapungubwe die grootste koningkryk in Suidelike Afrika?
Laat 1200’s
Waar kry ons inligting oor Mapungubwe? Daar was geen geskrewe rekords of modelinge tradisies nie
Van afgeloë
Wie was die leier van Mapungubwe?
‘n Afrika koning
Wat was anders van die Afrika koning wat Mapungubwe regeer het as ander konings/leiers voor hom?
Die sameleweing het om hom gedraai maar die mense het hom nooit gesien nie
Noem 4 pligte van die Afrika koning van Mapungubwe:
- Samelewing draai om hom
- Het as ‘n tussenganger opgetree om die FISIESE en GEESTESWêRELD te verbind
- Dra boodskappe ann Mwari (GOD) en die voorvaders oor
- Reënmaker
Waar was die Mapungubwe koning se paleis?
Op die reënmaker terrein om die heuwel van Mapungubwe
Binne die klipmuur op die Mapungubwe
Hoe het die koning van Mapungubwe se paleis gelyk
Was op die heuwel van Mapungubwe.
Het klipmure gehad
Waar was die konings van Mapungubwe begrawe?
In klein grotte, bo op die heuwel
Grafte nooit gevind nie.
Wat was die eerste stedelike sentrum in Afrika?
Mapungubwe
Hoe groot was die eerste stedelike dorp?
5000 tot 10 000 mense
Wie het binne die klipmuur op die Mapungubwe heuwel gewoon
Die koninig en adelikes
Waarvoor vermoed historici was die amphiteater gebruik in Mapungubwe?
Konginglike hof
Waar en wat was gebruik as die koninglike hof?
Natuurlike amphiteater aan die voet van die Mapungubwe heuwel
Wat was alles aan die voet van die Mapungubwe heuwel?
- Natuurlike amphiteater gebruik as koninglike hof
- Klipgebou wat gebruik was deur die koning se hoofraadgewer
Wanneer het mense weggetrek van Mapungubwe af?
1270
Wat is die legende van die Mapungubwe heuwel?
Mense glo die heuwel is taboe
As jy die heuwel uit klim, stel jy jou lewe in gevaar
Wie het en wanneer was die ruines van Mapungubwe ontdek?
Deur ‘n boer in 1930’s
Wat is alles gevind in die Mapungubwe ruines?
Argelogiese kunsvoorwerpe:
* goud
*erdewerk
*krale
*ander ornamente
Begraafplaas op heuwel met 23 grafte, 3 in sitende posisie (adelikes)
Waar was die eerste klasgebaseerde samelewing in Suidelike Afrika?
Mapungubwe
Hoekom was Mapungubwe ‘n klasgebaseerde sameling?
Rykes en armes bly op verskillede plekke op die heuwel en wil ook op verskillended plekke begrawe.
Bo-op heuwel: koning, sy familie en assistente
Laer hange en ander klein heuwel kruine: ander koninglikes en leiers
Grondvlak van heuwel: gewone mense
Noem 4 ander name vir Mapungubwe:
Plek van jakkelse
Plek van eerbiedige klippe
Plek van wysheid
Plek waar gesmelte rots gevloei het