Geskiedenis Flashcards
(26 cards)
Waar is Leonardo da Vinci gebore?
Italië
Wie was Leonardo da Vinci?
Leonardo da Vinci was ‘n merkwaardige man
wat in die KUNSTE sowel as in die WETENSKAPPE presteer het
Wat is een van die beroemste werke van Leonardo da Vinci?
‘Die laaste avondmaal”
Watter beroepe het Leonardo da Vinci beoefen? (16)
- Skilder
- Beeldhouer
- Argitek
- Musikus
- Wetenskaplike
- Sterrekundige
- Wiskundige
- Ingenieur
- Uitvinder
- Anatomis
- Geoloog
- Kartograaf
- Botanis
- Dierkundige
- Paleontoloog
- Skrywer
In watter jaar is Leonardo da Vinci gebore?
1452
Leonardo da Vinci het sketse gemaak van watse (3 dinge) wat lyk soos moderne uitvindings soos die vliegtuig en tenk?
- Sketse van vliegmasjiene
- Valskerms
- Oorlogmasjiene
Wat is ‘n ‘Renaissance man’?
‘n Man wat BAIE vaardighede besit en heelwat WEET van baie verskillende onderwerpe
Was Leonardo da Vinci een van die grootste skilders van die Renaissance?
Ja
Vul die leemte in: Leonardo da Vinci het talle belangrike _______ gemaak en het _____________ uitgevind
wetenskaplike ontdekkings
Gevorderde wapens
Stem jy saam met die beskrywing van Leonardo da Vinci as ‘n ‘Renaissance man’?
Hoekom sê jy so?
Ja want hy het:
Talle vaardighede besit en
Heelwat van verskillende onderwerpe geweet
Leonardo da Vinci se sketse van vliegmasjiene, valskerms
En oorlogmasjien, lyk soos watse moderne uitvindings?
Vliegtuig
Tenk
Noem een van die grootste skilders van die Renaissance.
Leonardo da Vinci
Wie was in 1452 in Italië gebore?
Leonardo da Vinci
Watse dinge was belangrik geduurende die Renaissance?
Kuns
Wetenskaplike idees
Letterkunde
Filosofie
Waar en Wanneer het die Renaissance begin?
1300’s
Italië
Na watse lande het die Renaissance versprei teen die 1600’s?
Frankryk
Duitsland
Engeland
Nederland
Spanje
Ander Europese lande
Watse LERINGE het Renaissance studente en kunstenaars nagevolg?
Klassieke leringe van
Antieke Griekeland en
Rome
Wat het leiers en denkers in die Renaissance periode begin VERWERP?
Houdings en
Idees
van die MIDDELEEUE
Wat was die Renaissance?
Tydperk tussen die 14de en 16de eeue in Europa.
Wat beteken die woord Renaissance?
Nuwe belangstelling in iets bv
Kuns
Musiek
Wanneer was die Middeleeue?
1000 jaar tydperk van
500AE tot
1500 AE
Wat was die Middeleeue?
1000 jaar tydperk van 500 AE tot 1500 AE
Tydperk tussen die VAL van die Romeinse ryk en
BEGIN van Europese Renaissance
Wat het gebeur tydens die Middeleeue?
Middeleeue word gekenmerk deur…
- Mense vergeet verbetering aangebring deur die Grieke en Romeine
- Lewensomstadighede in Europe vererger
# oorlog
# armoede
# honger
Hoe vererger lewensomstadighede in Europa tydens die Middeleeue?
Daar is
Oorlog
Honger en
Armoede