Graad 6 Geskiedenis VOC Flashcards
(20 cards)
Waarvoor staan die afkorting VOC
Verenigde Oost Indische Compagnie/
Hollands Oos-Indiese Komoanjie
Wanneer is die VOC gestig?
1602
Wie was die suksesvolste seehandelsmaatdkappy in 17de en 18de eeue?
VOC
Wie was suksesvolste see handelaars voor die VOC?
Portugese
Tussen watse lande het VOC handelgedryf?
Holland en Indie in die Ooste
Hoeveel skepe stuur VOC per jaar om handel te dryf?
30 skepe
Hoe was lewe aan boord VOC skepe?
Moeilik
Streng reels
Lang seereise
Nie seker wanneer hulle by bestemming gaan aan kom nie
Watse moeilikhede/ontberinge het matrose aan boord VOC gehad?
- Storms waai can koers af
- Seerowers
- Rotte en torre eet kos en maak matrose siek
- Seile en wind waai hulle in regte rigting
- Moeg of bang
- Woon in vuil beknopte plekker, waar hulle werk
- Kos nie vars nie, word siek
- Siektes
- Slegte higiene
- Verdeel tyd
- Verskillende weertoestande
- Gevegte
- Snydokter altyd besig
Watse siektes het matrose aan boord VOC gekry meestal agv onhigiene?
Tifuskoors
Ingewandskoors
Disenterie
Skeurbuik
Waar woon die bemannig aanboord die VOC skepe?
Beknopte en onhigieniese toestande onder die dek.
Waar hulle werk
Geen:
Privaatheid
Slaapsale
Privaat kamers nie
Wat kin matrose doen as hulle moeg of bang was op die VOC skepe?
Muit of weier in verder te seil
Hoekom was matrose se persoonlike higiene sleg op VOC skepe?
Min kans gehad om
Hulself
Hul klere of
Hul beddegoed
Te was
Hoe het matrose hulle tyd verdeel op skepe?
Tussen tye van verveling en tye van baie harde werk
Aan watse weerdtoestande is matrose blootgestel?
Son
Wind
Reen
Storms
Wat het gebeur as matrose aan boord baklei het?
Hulle is swaar gestraf
Hoekom kon die snydokter nie al die skie matrose help nie?
Baie besig
Wat kon die wind met VOC skepe doen?
Van koers af waai OF
In die regte rigting waai tot by hulle bestemmings
Hoe was die kos aan biord die VOC skepe?
Swak gehalte
Min vars water en kos
Vars kos verrot vinnig agv warm weer
Baie nieberfbare kosse
Nie gesonde dieet nie
Wat het rotte en torre op skepe gedoen? Hoekom was hulle n probleem?
Rotte dra siektes soos builepes
Rotte en torre eet matrose se kos en maak hulle siek