Gr 6 Geskiedenis Renaissaince uitvindings Flashcards

(21 cards)

1
Q

Noem n paar belangrike uitvindings vand die Renaissance? 10

A

Buskruit
Magnetiese komoas
Meganiese horlosie
Karvele
Drukpers
Spoeltoilet
Mikroskoop
Teleskoop
Duikboot
Vuurhoutjie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie vind buskruit uit en wanneer?

A

9de eeu
Chinese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer word buskruit in Europa gebruik?

A

1313

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wie vind eerste magnetiese kompas uit?

A

Chinese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarvoor en wanneer word magnetiese kompas gebruik?

A

850-1050 vAE
Op skepe om te navigeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat het mense voor meganiese horlosie gebruik om tyd uit te werk?

A

Posisie van die son

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe lyk n karveel?

A

15 m lank
Hoë maste
Vierkantige seile

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem een van die belangrikste tegnologiese ontwikkelings van die Renaissance periode?

A

Karvelle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is n karveel?

A

Lank skepe met hoë maste en vierkantige seile wat gebou was deur spanjaarde en portugese en gebruik is vir portugese ontdekkingingsreise

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watse tipe skepe was eerstes im op oseaan te vaar?

A

Karveel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem twee ontdekkingingsreisigers wat karvele gebruik het vir hulle ekspidisies.

A

Vasco da Gama
Bartolomeus Dias

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wie het drukpers uitgevind, waar en wanneer?

A

Johann Gutenberg
Duitsland
1456

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat word gebruik om boeke/koerante te druk?

A

Drukpers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat vind Johann Gutenberg in 1456 in Duitsland uit?

A

Die eerste Drukpers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie en waar word spoeltoeilet uitgevind?

A

Sir John Harlington
England

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarvoor was Sir John Haington bekend in 1590s?

A

Vind spoeltoilet uit

17
Q

Wie vind mikroskoop uit en van wasr kom hy?

A

Hans Janssen en sy seun
Zaccharias Janssen
Nederlanders

18
Q

Waarvoor is Zaccharias Janssen bekend?

A

Hy en sy pas vind eerste mikroskoop uit?

19
Q

Wie was Hans Janssen?

A

Nederlander wat saam met sy seun Zaccharias eerdte mikroskoop uitgevind het

20
Q

Wie en waar was eerste eenvoudige teleskoop uitgevind?

A

Hans Lippershey
1608

21
Q

Wie was Hans Lippershey?

A

Uitvinder van eenvoudige teleskoop in 1608