Graad 6 Geskiedenis Dias en Da Gama Flashcards
(43 cards)
Wie was Bartolomeus Dias?
Hy was n Portugese ontdekkingsreisiger wat gestuur is om die suid punt van Afrika te ontdek
In watter jaar is Bartolomeus Dias gebore?
1450
Wie stuur Bartolomeus Dias om Goudkus van Afrika te verken en in watter jaar?
Koning Johannes II van Portugal
1481
In watter jaar vertrek Bartolomeus Dias om goudkus te verken?
1481
Waar is die goudkus?
Wes-Afrika
Wat gebeur met Bartolomeus Dias op 10 Oktober 1486?
Word deur koning Johannes II gestuur om ekspedisie te lui om om die suidpunt van Afrika te seil
Wanneer verlaat Bartolomeus Dias Portugal na suidpunt van Afrika?
Augustus 1487
Wat vat Bartolomeus Dias saam as hy oo sy ontdekkingsreis na suidpubt van Afrika vertrek?
2 gewapwnde karvelle
1 voorraadskip
Waar stop Bartolomeus Dias vir voorrade?
Sao Jorge de Mina
Wat was Soa Jorge de Mina
Portugese port aan die goudkus van Wes-Afrika.
Ontdekkingsreisigers soos Bartolomeus Dias kry nuwe voorroord hier
Wanneer bereik Bartolomeus Dias Walvisbaai?
Desember 1487
Wat is die eerste baai naby suidpunt van Afrika waar Bartolomeus Dias in Desember 1487 stop?
Walvisbaai
Hoekom doop Bartolomeus Dias die Kaap van Goeie Hoop die Kaap van Storms?
In Januarie 1488 seil hy deur n storm om die Kaap van goeie hoop.
Wanneer seil Bartolomeus om die Kaap van Goeie Hoop?
Jan 1488
Wanneer kom Bartolomeus Dias by Mosselbaai aan?
Februarie 1488
Waar is die Dias kruis?
Wanneer is hy opgerig?
Kwaaihoek in die Oos-Kaap opgerig in 1488
Wat is die verste punt wat Bartolomeus Dias bereik in suidpunt van Afrika voor hy omdraai huis toe?
Kwaaihoek, Oos-Kaap
Wanneer kom Bartolomeus Dias by Kwaaihoek aan?
12 Maart 1488
Wanneer is Bartolomeus Dias terug in Portugal?
Desember 1488
Hoe lank was Bartolomeus Dias se ekspidisie na suidpunt van Afrika en terug?
Ongeveer 16 maande
Van watse land kom Bartolomeus Dias af?
Portugal
Wat gebeur in 1500 met Bartlomeus Dias?
Seil saam met kaptein Pedro Cabral om Brasilie te ontdek
Sterf in storm by Kaap van Goeie Hoop