Inkomste Van Sake Onderneming Flashcards
(6 cards)
1
Q
Wat is ’n bron van inkomste vir ’n klerewinkel?
A
Die verkoop van goedere, soos klere.
2
Q
Noem ’n voorbeeld van ’n diensverkoop as bron van inkomste.
A
’n Gastehuis wat akkommodasie verkoop.
3
Q
Hoe verdien ’n bank rente as inkomste?
A
Deur rente te hef op geld wat aan kliënte geleen word.
4
Q
Wat is huurinkomste vir ’n sakeonderneming?
A
Geld wat ontvang word vir die verhuring van eiendom aan individue of ander ondernemings.
5
Q
Wat is tantieme?
A
Betalings vir die reg om intellektuele eiendom, soos musiek of skryfwerk, te gebruik.
6
Q
Wat is dividende?
A
Bedrae wat aan aandeelhouers betaal word uit die winste van ’n sakeonderneming.