Transaksies Flashcards
(5 cards)
1
Q
Wat is ’n transaksie?
A
’n Finansiële handeling of gebeurtenis wat in ’n sakeonderneming plaasvind, waar twee partye geld of iets waardevols verruil.
2
Q
Noem die twee partye in ’n transaksie waar ’n onderneming goedere verkoop aan ’n klant.
A
Die sakeonderneming en die klant.
3
Q
Wat verruil die sakeonderneming en klant tydens verkoop?
A
• Die sakeonderneming gee goedere.
• Die klant gee kontant.
4
Q
Noem die twee partye in ’n transaksie waar ’n onderneming goedere koop van ’n verskaffer.
A
Die sakeonderneming en die verskaffer.
5
Q
Wat verruil die sakeonderneming en verskaffer tydens aankoop?
A
• Die sakeonderneming gee kontant.
• Die verskaffer gee goedere.