Uitgawes Van Sake Onderneming Flashcards
(6 cards)
1
Q
Wat is uitgawes van ’n sakeonderneming?
A
Uitgawes wat aangegaan word om die onderneming aan die gang te hou of te laat funksioneer.
2
Q
Wat is kapitaaluitgawes?
A
Koste om die onderneming te begin, soos toerusting en geboue.
3
Q
Noem drie algemene uitgawes van ’n onderneming.
A
• Salarisse en lone
• Huur van ’n perseel
• Belasting op inkomste
4
Q
Wat is ’n voorbeeld van toerusting as uitgawe?
A
Oonde vir ’n bakery of vragmotors vir ’n vervoermaatskappy.
5
Q
Noem twee ander voorbeelde van uitgawes.
A
• Grondstowwe vir produksie
• Mediesefonds- en pensioenfondsbydraes
6
Q
Wat sluit kantooruitgawes in?
A
Rekenaar, meubels en skryfbehoeftes.