Verskil Tussen Spaargeld En Beleggings Flashcards
(3 cards)
1
Q
Wat is die belangrikste verskil tussen spaar en belegging?
A
Spaar is onmiddellik beskikbaar; beleggings verg ’n wagtyd en verdien meer rente.
2
Q
Wat is spaar?
A
Geld wat jy opsy sit as jou inkomste meer is as jou uitgawes, en wat jy enige tyd kan trek.
3
Q
Wat is beleggings?
A
Geld wat in ’n spesifieke rekening geplaas word met ’n vaste tydperk, wat meer rente oplewer, maar nie dadelik beskikbaar is nie.