Internasionale handel & Buitelandse Valuta Flashcards

(6 cards)

1
Q

Internasionale handel

A

Dui op die wisselwerking tussen die ekonomieë van verskillende lande met betrekking tot handel van g&d oor landgrense heen, betalings tussen lande en handhawing van ekonomiese betrekkinge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vraagredes waarom internasionale handel voorkom

A

1) die grootte van die bevolking
2) die inkomste vlakke van die bevolking
3) styging in die welvaart van die bevolking
4) persoonlike smake en voorkeure
5) verbruikerspatrone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Absolute voordeel

A
  • sekere lande het ‘n voordeel o ander lande as dit kom by die beskikbaarheid of die vermoë om g&d te produseer
  • Def: beteken dat ‘n land ‘n monopolie het oor ‘n produk of dit kan produseer teen laer kostes of hoër produktiwiteit
  • ontwikkelende lande het gewoonlik ‘n absolute voordeel bo ontwikkelende lande, in die vervaardiging van hoë waarde goedere wat gevorderde tegnologie en geskoolde tegnici benodig
  • lande het verskillende absolute voordele in die vervaardiging van goedere omdat hulle verskillende grond, klimaat en vaardighede tot hulle beskiking het
  • lande moet produseer waarin hulle die beste in is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vergelykende voordeel

A
  • word gebruik ten einde te bepaal watter produkte ‘n land moet in spesialiseer
  • waar een land goedere teen laer geleentheidskoste kan produseer
  • al het ‘n land nie ‘n absolute voordeel nie, kan dit nog steeds baat om ‘n vergelykende voordeel te hê
  • ‘n Land is toegerus om ‘n produk te produseer teen laer kostes as ander lande as hulle spesialiseer in daardie produk
  • hierdie voordeel kan voorkom as beter tegnologie ontwikkel word en goedkoper arbeid aangebied word of hoër produktiwiteit plaasvind
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Aanbod waarom internasionale handel voorkom

A

1) natuurlike hulpbronne
2) arbeidsbronne
3) gebrek aan entrepreneurskap
4) klimaats toestande
5) tegnologiese hulpbronne
6) spesialisasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Uitwerking van internasionale handel

A

1) spesialisasie
2) massa produksie
3) doeltreffendheid
4) globalisering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly