Elastisiteit
Onafhanklike veranderlike
‘n Veranderlike wat ‘n ander veranderlike in die model beinvloed
Afhanklike veranderlike
‘n Veranderlike wat deur ‘n ander veranderlik in die model beinvloed word
Pryselastisiteit van vraag
Wet van Vraag
Daar is ‘n indirekte verhouding tussen prys en die hoeveelheid aangevra
Absolute waardes
IEdI formule
% verandering van Qd gedeel deur % verandering in P
Relatief elastiese vraag ( Elastiese vraag )
Onelastiese vraag (Relatief onelastiese vraag)
Perfek onelastiese vraag
Perfek elastiese vraag
Eenheidselastisiteit (vraag)
Determinante wat prysverandering van vraag beinvloed
Pryselastisiteit van aanbod
Wet van Aanbod
Relatief elastiese aanbod (elastiese aanbod)
Onelastiese aanbod (Relatief onelastiese aanbod)
Perfek onelastiese aanbod
Perfek elastiese aanbod
Eenheidselastisiteit van aanbod
Determinante van die elastisiteit van aanbod
Korttermyn (aanbod)
Produksietydperk waar slegs die veranderlike produksiefaktore verander
Langtermyn (aanbod)
Produksietydperk waartydens alle faktore kan verander hetsy veranderlik/ vaste faktore
Eenheidskoste (aanbod)
Koste per eenheid/ produk wat vervaardig word