Menslike endokriene stelsel en homeostase Flashcards

(34 cards)

1
Q

Endokriene Stelsel.

A

Endokriene kliere:
geen buise
stort hormone in die bloed wat dit vervoer na die teikenorgane
hormone is komplekse organiese stowwe (proteïene/lipiede)

Eksokriene kliere:
het buise
buisies dra sekresies na waar dit benodig word
bv. speekselkliere en sweetkliere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Pankreas.

A

hormoon: Glukagon
stimuleer die omskakeling van glukogeen na glukose. (verhoogde bloedglukosevlakke)

hormoon: Insulien
stimuleer die omskakeling van glukose na glukogeen. (verminderde bloedglukosevlakke)

Funksioneer as beide endokriene klier en eksokriene klier.

eksokriene klier - wanneer pankreasap afgeskei word wat mbv die pankreasbuis na die deodenum vervoer word.

endokriene klier - wanneer weefsel in die pankreas hormone direk in die bloed afskei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hormone.

A

organiese verbinders en chemiese boodskappers.

hormone word in klein hoeveelheden deur die endokriene kliere in die bloedstroom afgeskei.

hormone het n regulerende funksie wat stimulerend of inhiberend kan wees.

hormone kan sekere prosesse stimuleer - vinniger en meer hormone afskei
hormone kan sekere prosesse inhibeer - stadiger en minder hormone afskei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hipotalamus.

A

hormoon: ADH
teikenorgaan: nier
reguleer die konsentrasie water in die bloed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Tiroïedklier.

A

hormoon : Tiroksien
reguleer die metaboliese tempo.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Adrenale klier (bynier).

A

hormoon: Adrenalien

verhoog: hartklop, bloeddruk, skeletspiertonus, omtrek van die pupille.
verlaag: bloedvloei na die spysverteringstelsel en vel.

hormoon: Aldosteroon
teikenorgaan: nier
reguleer die soutkonsentrasie in die bloed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Pituïtêre klier.

A

hormoon: GH (groeihormoon)
reguleer groei

hormoon: TSH
stimuleer die tiroïedklier om
tiroksien af te skei

hormoon: FSH
stimuleer die ontwikkeling van follikel van die ovarium.

hormoon: LH
stimuleer ovulasie en stimuleer die ontwikkeling van die corpus luteum.

hormoon: Prolaktien
stimuleer die melkkliere om melk af te skei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Testes (slegs mans).

A

hormoon: Testosteroon
stimuleer die rypwording van spermselle.
stimuleer puberteit in mans.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Ovarium (slegs vroue).

A

hormoon: Estrogeen
stimuleer geslagsrypheid by vroue, bevorder verdikking van die endometrium.

hormoon: progesteroon
hou swangerskap in stand, bevorder verdikking van die endometrium.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Negatiewe Terugvoermeganismes.

A

n meganisme waar enige verandering in n faktor n teenoorgestelde respons oplewer wat dan die verandering omkeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Homeostase.

A

lewende organismes is in staat om hulle inwendige omgewing min of meer konstant te hou ten spyte van veranderinge in die uitwendige omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Algemene volgorde van gebeure in
negatiewe terugvoermeganisme.

A
  1. Wanbalans word waargeneem
  2. Beheersentrum word gestimuleer
  3. Beheersentrum reageer
  4. Boodskap word gestuur na die teikenorgaan(e)
  5. Teikenorgaan reageer
  6. Teikenorgaan begin die wanbalans omkeer
  7. Balans word herstel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

TSH en Tiroksien (tiroïedklier stel tiroksien vry / Pituïtêre klier[hipofise] stel TSH vry).

A

TOESTAND 1:
Die tiroksienvlakke styg bo normale vlakke
Pituïtêre klier (beheersentrum) word
gestimuleer
Pituïtêre klier vervaardig minder TSH
Lae TSH-vlakke stimuleer die
tiroïedklier(teikenorgaan)
Die tiroïedklier skei minder tiroksien af
Die tiroksienvlakke neem dan af in bloed
Tiroksienvlakke keer terug na normaal

TOESTAND 2
Die tiroksienvlakke verlaag na vlakke onder normaal
Pituïtêre klier word gestimuleer
Pituïtêre klier vervaardig meer TSH
Hoë TSH-vlakke stimuleer die tiroïedklier
Die tiroïedklier skei meer tiroksien af
Die tiroksienvlakke neem dan toe
Tiroksienvlakke keer terug na normaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Funksie van tiroïed.

A

Tiroïed produseer tiroksien wat basale metaboliese tempo en
suurstofverbruik opstoot, veral in hart, skeletspiere, lewer en niere.

Tiroksien het nie teikenorgaan nie en
stimuleer al die liggaamselle om teen
vinniger tempo te metaboliseer.

Meer glukose word afgebreek en
meer energie word gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Funksie van adrenalien.

A

Adrenalien berei liggaam op volgende maniere voor om
noodgevalle, gevaar en stress te hanteer:

Bloedvate van vel vernou, maar bloedvate na brein, hart en spiere
verwyd en verskaf meer bloed.
Dit verhoog tempo waarteen hart klop.
Dit bevorder omskakeling van glikogeen na glukose in lewer, wat in
bloed vrygestel word om meer energie aan selle te verskaf.
Dit verhoog tempo en diepte van asemhaling sodat meer suurstof
selle kan bereik.
Dit verhoog spiertonus van skeletspiere.
Dit verhoog die metaboliese aktiwiteite van liggaamselle om meer
energie vry te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Gevolge van tiroksien-tekort.

A

Jodium is nodig vir die produksie van tiroksien en ‘n tekort kan lei
tot Goiter / kropgeswel.

17
Q

Insulien en glukagon (hormone wat deur eilandjies van Langerhans in pankreas afgeskei word)

A

NORMALE VLAK van glukose in bloed:
Glukosevlakke STYG hoër as normaal
Pankreas skei INSULIEN af (ß-selle)
VERMINDER glukosevlakke

NORMALE VLAK van glukose in bloed
Glukosevlakke VERMINDER laer as normaal
Eilande van Langerhans skei GLUKAGON af (Alfa-selle)
VERHOOG glukosevlakke

18
Q

Insulien en glukagon verduideliking.

A

Word deur eilandjies van Langerhans
in pankreas afgeskei.

Kontroleer konsentrasie van
glukosevlakke in die bloed.

Wanneer bloedsuikervlakke hoër as normaal is, word hormoon insulien afgeskei.

Insulien verminder bloedsuikervlakke op 2 maniere:
Dit verhoog die tempo waarmee glukose deur die selle geabsorbeer word, veral selle van die lewer en spiere.
Dit stimuleer die omskakeling van glukose in glikogeen en vet in lewer en spiere.

Wanneer bloedsuikervlakke laer as normaal is, word hormoon glukagon afgeskei.

Glukagon verhoog bloedsuikervlakke deur omskakeling van glikogeen na glukose te stimuleer en dit in bloedstroom vry te stel.

19
Q

Gevolge van wanbalans – Diabetes mellitus.

A

Soms styg die glukosevlakke in bloed en liggaam vind dit moeilik om glukose na normale vlakke te herstel.

Niere skei sommige van oortollige glukose uit.

Hierdie toestand staan bekend as Diabetes Mellitus.

20
Q

Twee tipes diabetes.

A

Tipe 1 diabetes:
Word veroorsaak wanneer pankreas
ophou om insulien te produseer.
Jongmense onder 30 jaar, jong kinders, babas.
Moet insulien inspuit om te oorleef.
Insulien-dosisse moet versigtig
gebalanseer word met voedselinname en oefenprogramme.

Tipe 2 diabetes:
Word veroorsaak wanneer insulien wat pankreas vervaardig of nie genoeg is nie, of nie behoorlik werk nie.
Mense oor 40 jaar, oorgewig en doen
geen oefening.
Kan sonder medikasie behandel word, maar pille kan gebruik word om kontrole te verbeter en later jare sal insulien gebruik moet word.

Gewigsverlies sal glukosevlakke verminder.
Regte eetpatrone en oefening is belangrik.

21
Q

Simptome van diabetes.

A
  • Glukose in uriene
  • Gereelde urinering
  • Geweldige dors
  • Moegheid, lusteloosheid, floutes
  • Naarheid / braking
  • gewigsverlies
  • Dowwe visie
  • Nie-genesing van wonde
22
Q

Behandeling van diabetes.

A
  • Oefening
  • Dieet wat geskik is vir diabetiese
    persoon
  • Medisyne vir beheer van diabetes
    mellitus
23
Q

Negatiewe terugkoppelingsmeganisme
- TSH en tiroksien.

A

Wanneer tiroksienvlakke in bloed bo normaal styg:

  1. Tiroksienvlak verhoog
  2. Hipofise word gestimuleer
  3. Hipofise produseer minder TSH
  4. Lae TSH- vlakke stimuleer die tiroïedklier
  5. Tiroïedklier skei minder tiroksien af
  6. Tiroksienvlak neem af en keer terug na normaal

Wanneer tiroksienvlakke in bloed onder normaal styg:
1. Tiroksienvlak daal
2.Hipofise word gestimuleer
3. Hipofise produseer meer TSH
4. Hoë TSH- vlakke stimuleer die
tiroïedklier
5. Tiroïedklier skei meer tiroksien af
6. Tiroksienvlak neem toe en keer terug na normaal

24
Q

Tipes tiroïedafwykings.

A

Hipertiroïdisme:
Oorafskeiding van tiroksien.
Veroorsaak verhoogde metabolisme tempo en gewigsverlies.

Hiportiroïdisme
Onderafskeiding van tiroksien.
Veroorsaak verlaagde metabolisme tempo.
1. Kretinisme
Veroorsaak deur onderafskeiding
van tiroksien in kinders.
2. Miksedeem
Onderafskeiding van tiroksien.
Veroorsaak deur onderafskeiding
van tiroksien in volwassenes.

25
Negatiewe terugkoppelingsmeganisme wat insulien en glukagon insluit
Die regulering van glukosevlakke in die liggaam. Daar is een klier betrokke by die regulering van die glukosevlakke. Die pankreas skei die hormone insulien en glukagon af.
26
Negatiewe terugkoppelingsmeganisme wat insulien en glukagon insluit.
Wanneer glukosevlakke in die bloed bo normaal styg: 1. glukosevlak styg. 2. eilandjies van langerhans in pankreas word gestimuleer. 3. en skei insulien in die bloedstroom af. 4. insulien word na die lewer vervoer. 5. waar dit die omskakeling van glukose in glikogeen stimuleer, wat dan gestoor word. 6. glukosevlak in die bloed neem af en keer terug na normaal. Wanneer glukosevlakke in die bloed onder normaal daal: 1. glukosevlak daal. 2. eilandjies van langerhans in pankreas word gestimuleer. 3. en skei glukagon in die bloedstroom af. 4. glukagon word na die lewer vervoer. 5. waar dit die omskakeling van gestoorde glikogeen in glukose stimuleer. 6. glukosevlak in bloed neem toe en keur terug na normaal.
27
Die gevolg van ‘n wanbalans in glukosevlakke in die liggaam.
Diabetes mellitus is ‘n metaboliese siekte wat veroorsaak word deur hoë glukosevlakke in die bloed. Dit onstaan indien onvoldoende insulien afgeskei word of wanneer insulien nie doeltreffend funksioneer nie.
28
Negatiewe terugkopppelingsmeganisme – beheer van konsentrasie van koolstofdioksiedkonsentrasie (CO2).
Wanneer CO2 in bloed bokant die normale vlakke styg, bv tydens oefening, word medulla oblongata van die brein gestimuleer en stuur impulse na die hart en asemhalingspiere. Die hart klop vinniger en bloed wat CO2 vervoer word vinniger van die weefsels na die longe gepomp. Die asemhalingspiere laat die asemhalingsbewegings vinniger plaasvind. CO2 word vinniger uit liggaam verwyder en meer suurstof word vinniger ingeneem en aan die weefsels voorsien. Op hierdie manier word vlakke van suurstof en CO2 weer na hulle normale grense teruggebring.
29
Negatiewe terugkoppelingsmeganisme – beheer van die waterkonsentrasie (osmoregulering)
As die bloed meer water het as normaal: Die hipotalamus word gestimuleer en stuur impulse na die hipofise om minder ADH af te skei of om op te hou om die hormoon ADH af te skei. Minder ADH/geen ADH word in die bloed na die niere vervoer. Die versamelbuise en distale kronkelbuisies van die nier word minder deurlaatbaar vir water. Minder water word geherabsorbeer en na die omliggende bloedvate gestuur. Meer water word in die urine uitgeskei en die watervlak in die bloed keer terug na normaal.
30
Negatiewe terugkoppelingsmeganisme – beheer van die waterkonsentrasie (osmoregulering)
As die bloed minder water het as normaal: Die hipotalamus word gestimuleer en stuur impulse na die hipofise om meer van die hormoon ADH af te skei. ADH word in die bloed na die niere vervoer. Die versamelbuise en distale kronkelbuisies van die nier word meer deurlaatbaar vir water. Meer water word geherabsorbeer en na die omliggende bloedvate gestuur. Minder water word in die urine uitgeskei en die watervlak in die bloed keer terug na normaal.
31
Negatiewe terugkoppelingsmeganisme – beheer van die soutkonsentrasie
Wanneer die soutvlakke in die bloed toeneem: Reseptorselle in die afferente en efferente arteriole van die nier neem die hoë sout / natriumioonvlak waar. Die byniere word gestimuleer om die afskeiding van aldosteroon te stop / om minder aldosteroon af te skei. Die herabsorpsie van natriumione uit die nierbuisies in die nier tot in die bloedvate neem af. Die herabsorpsie van natriumione uit die nierbuisies in die nier tot in die bloedvate neem af.
32
Negatiewe terugkoppelingsmeganisme – beheer van die soutkonsentrasie
Wanneer die soutvlakke in die bloed afneem: Reseptorselle in die afferente en efferente arteriole van die nier neem die lae sout- / natriumioonvlak waar. Die byniere word gestimuleer meer aldosteroon af te skei. Die herabsorpsie van natriumione vanaf die nierbuisies in die nier tot in die bloedvate neem toe. Die natriumioon-konsentrasie in die bloed neem toe en keer terug na normaal.
33
Termoregulering/Temperatuurregulering.
Liggaamstemperatuur word gereguleer deur die hipotalamus in die brein en die bloedvate en sweetkliere in die vel. Normale liggaamstemperatuur is 37°C. Funksionering van liggaam sal geaffekteer word as temperatuur ver onderkant of ver bokant hierdie temperatuur is.
34
Leer Sketse.
1. Endokriene Kliere en hul Funksies 2. Termoregulering