Meiose Flashcards

(24 cards)

1
Q

Wat gebeur met die chromatiennetwerk tydens seldeling?

A

Die chromatiennetwerk verval en die drade word korter en dikker wat sigbare enkele chromosome vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat gebeur na DNS-replisering?

A

Die chromosoom verdubbel wat twee identiese chromatiede vorm, wat dan deur n sentromeer saamgebind word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Benoem die twee selle wat in die menslike liggaam voorkom.

A

Liggaamselle / somatiese selle
Geslagselle / gamete (eierselle / spermselle)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom is chromosome altyd n ewe getal in die menslike liggaam?

A

Omdat dit uit twee chromosoompare bestaan (moeder + vader)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

As wat staan die twee chromosoompare bekend?

A

Diploiede chromosoomgetal (2n)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe vorm n diploiede chromosoompaar?

A

Deur 1 stel moederlike chromosome en 1 stel vaderlike chromosome, wat elkeen n homoloe chromosoompaar is wat saam voeg en n diploiede chromosooomgetal vorm wat dus vir die organisme beide moederlike en vaderlike eienskappe gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer homoloe chromosome.

A

Dit is n paar chromosome wat van elke ouer geerf is en wat dieselfde gene by dieselfde lokus het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Definieer haploiede sel.

A

Dit is n sel waar daar net een stel chromosome is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Definieer gamete.

A

Geslagselle byvoorbeeld spermsel en ovum wat elkeen een paar chromosome besit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Definieer n diploiede sel.

A

Dit is n sel waar daar n dubbele stel chromosome is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Definieer kariokinese en sitokinese.

A

Kariokinese: verdeling van die kern.
Sitokinese: verdeling van die sitoplasma.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Mitose.

A

Die verdeling van somatiese selle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Benoem en beskryf die twee tipes seldeling.

A

Mitose: vir groei, herstel en vervanging.

Meiose: produseer gamete (geslagselle) en maak generasiewisseling moontlik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waar vind meiose plaas by mense en plante?

A

Mense en diere: testes en ovariums.

Plante: saadknoppe of helmknoppe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Beskryf reduksiedeling.

A

Die twee dogterselle slegs een chromosoomstel besit (n) en nie identies is aan die moedersel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Beskryf meiose I en meiose II.

A

Meiose I: chromosoomgetal halveer. genetiese materiaal word uitgeruil.

Meiose II: dogterschromosome skei. DNS-replisering vind plaas.

17
Q

Definieer gametogenese.

A

Die produksie van gamete tydens meiose.

18
Q

Definieer spermatogenese.

A

Vorming van manlike gamete (spermselle) in die testes.

19
Q

Definieer Öogenese

A

Vorming van vroulike gamete (eierselle/ovums) in die ovariums.
Slegs 1 van die 4 dogterselle wat tydens meiose vorm, ontwikkel tot n eiersel. Die ander 3 gaan verlore.

20
Q

Die belangrikheid van meiose.

A

Produseer haploïede gamete.
Die halverende effek van meiose voorkom die verdubbelingseffek van bevrugting.
Meiose bring genetiese variasie teweeg deur oorkruising en die ewekansige rangskikking van chromosome op die ewenaar.

21
Q

Variasie.

A

oorkruising gedurende profase I
onreëlmatige/ewekansige plasing van chromosome gedurende metafase I

22
Q

Ander oorsake van variasie sluit in:

A
  • geslagtelike voortplanting – uitruiling van gamete
  • lukrake bevrugting
  • mutasies
23
Q

Ooreenkomste tussen Mitose ne Meiose.

A

Beide is seldelingsprosesse.
Beide vereis DNS-replisering.
Beide het die verdelingsfases nl. Profase, Anafase, Metafase en Telofase.

24
Q

Verskille tussen Mitose en Meisose.

A

Mitose: vind plaas in liggaamselle.
Chromosoomgetal bly konstant.
twee selle word gevorm.
oorkruising vind nie plaas nie.

Meiose: vind plaas in gamete.
Chromosoomgetal halveer.
vier selle word gevorm.
oorkruising vind plaas.