Onderwerp 1 (LE1) Flashcards

(7 cards)

1
Q

Die Suid-Afrikaanse regstelsel het watse tipe regstelsel?

A

Gemengde of hibriede regstelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n regsubjek?

A

Draer van regte en verpligtinge, soos ’n natuurlike persoon of regspersoon (bv. maatskappy)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n regobjek?

A

Dit waarop die regsubjek regte het, soos ’n motor, huis, naam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

SA se regstels bestaan uit verskeie regsbronne, noem hulle

A
  1. Gemenereg: Hoofsaaklik Romeins-Hollandse reg, met Engelse invloed
  2. Gewoontereg: Tradisionele reg van inheemse gemeenskappe
  3. Wetgewing: Wette wat deur die parlement uitgevaardig word
  4. Hofbeslissings: Regspresedente wat deur howe geskep word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die grondwet?

A

Grondwet is die hoogste gesag in die Suid-Afrikaanse regstelsel. Alle ander regsbronne moet daarmee ooreenstem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beskerm die Handves van Regte in Hoofstuk 2 van die Grondwet?

A
  1. Beskerm die regte van alle mense
  2. en bevestig demokratiese waardes soos menswaardigheid, gelykheid en vryheid.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die 3 Generasies van Menseregte?

A
  1. Eerste-generasie (Blou regte): Individuele regte soos lewe, spraak, godsdiens en assosiasievryheid – beskerm teen staatsinmenging.
  2. Tweede-generasie (Rooi regte): Sosio-ekonomiese regte soos behuising, gesondheidsorg, onderwys en werk – staat moet dit verseker.
  3. Derde-generasie (Groen regte): Kollektiewe regte soos ’n gesonde omgewing, vrede en selfbeskikking.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly