Onderwerp 1 (LE2) Flashcards

(9 cards)

1
Q

Wanneer is die WOVB van toepassing op ‘n transaksie?

A
  1. Die kontrak binne die Republike van SA gesluit word.
  2. Daar moet ‘n verskaffing van goedere of dienste wees .
  3. Die transaksie moet in die normale loop van besigheid plaasvind.
  4. Alle natuurlike persone, as verbruikers, word beskerm deur die WOVB en ‘n regpersoon word net beskerm indien die regspersoon se omset of bate waarde minder as R2miljoen is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is Regsverbintenis definisie?

A

Regsverbintenis is ‘n regsband tussen 2 of meer regsubjekte, natuurlike of regspersone.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die 3 Bronne van regsverbintenisse in besigheid.

A
  1. Kontrakte: Afdwingbare ooreenkomste tussen partye.
  2. Delikte: Onregmatige dade wat regsverpligting skep.
  3. Ongeregverdigde verryking: Iemand word onregverdig bevoordeel ten koste van ’n ander.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die 3 Remedies vir onregmatige dade / delikte?

A
  1. Interdik: Hofbevel om iemand te stop of te dwing om iets te doen
  2. Actio legis Aquiliae: ’n Eis vir skadevergoeding as iemand jou eiendom skade aandoen.
  3. Actio iniuriarium & Aksie vir pyn en leiding: Eis vir fisieke of emosionele pyn ná ’n onregmatige daad.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidlik die 2 Oordrag van regte en pligte tussen partye.

A
  1. Sessie: Skuldeiser (sedent) dra sy eisreg oor aan iemand anders (sessionaris).
  2. Delegasie: Skuldenaar dra sy prestasieplig oor aan iemand anders.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die Bykomende reëls oor sessie?

A
  1. Nemo plus iuris – Jy kan nie meer regte oordra as wat jy self het nie.
  2. Securitatem debiti: Sessie kan as sekuriteit dien
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die 5 vereistes van ‘n delik te bewys.

A
  1. Handeling: Iemand doen iets wat skade veroorsaak.
  2. Onregmatigheid: Die aksie was onregverdig of teen die reg.
  3. Skuld: Daar moes opsetlik/nalatigheid wees.
  4. Kousalitiet: Direkte verband tussen die daad en die skade.
  5. Skade: Werklike skade/verlies wat ontstaan agv delik.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die 5 vereistes van ‘n geldige kontrak.

A
  1. Wilooreenstemming:Partye moet ooreenstem oor terme van kontrak.
  2. Handelsbevoegdheid: Partye moet wettiglik in staat wees.
  3. Juridiese uitvoerbaarheid: Kontrak moet wettig wees en nie teen die wet nie.
  4. Fisisie uitvoerbaarheid: Ooreenkomste moet moontlik wees om uit te voer.
  5. Formailiteite: Kontrak voldoen aan enige wetlike vereistes.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die 3 Remedies van kontrak breuk.

A
  1. Uitvoering van die kontrak
  2. Terugtrede uit die kontrak
  3. Skadevergoeding
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly