Onderwerp 3 (LE1) Flashcards

(3 cards)

1
Q

Noem die 5 tipes Howe in SA.

A
  1. Konstitusionele Hof
  2. Hoogste Hof van Appel
  3. Hoë Howe
  4. Laer Howe: Streekshowe; Distrikshowe; Hof vir Klein Eise
  5. Spesiale Howe: Arbeidhof; CCMA ens
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken die Latynse term “Stare devisis”?

A

Om by die beslissings te bly” of “volg vorige uitsprake

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die bindende beslissings in die hofhiërargie

A
  1. Alle howe volg die Konstitusionele Hof.
  2. Konstitusionele Hof kan sy eie foute regstel.
  3. AH/SCA volg Konstitusionele Hof en hulself.
  4. Hooggeregshowe volg hoër howe, geen afwyking.
  5. Enkele regter volg volbank.
  6. Laer howe volg hoër howe.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly