Onderwerp 2 (LE2) Flashcards

(9 cards)

1
Q

Noem die 5 Faktore wat W/O kan beïnvloed

A
  1. Dwaling: Verkeerde begrip van iets belangrik – kan kontrak nietig/vernietigbaar maak. [Geen effek/Nietig]
  2. Wanvoorstelling: Valse verklaring wat party mislei – kontrak kan vernietig word; moontlik skadevergoeding. [Vernietigbaar]
  3. Onbehoorlike beïnvloeding: Misbruik van magsposisie – kontrak is vernietigbaar. [Vernietigbaar]
  4. Vreesaanjaging: Dreigemente dwing instemming – kontrak is vernietigbaar. [Vernietigbaar]
  5. Kommersiële omkopery: Onregmatige voordeel – kontrak is nietig (onwettig en teen openbare beleid). [Vernietigbaar]
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die verskil tussen nietig en vernietigbaar van ‘n kontrak?

A
  1. Nietig: Geen geldige kontrak of regsverbintenis nie. Ooreenkoms bestaan nooit regtig nie.
  2. Vernietigbaar
    Geldige kontrak bestaan. Benadeelde party kan dit kanselleer (vernietig)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer is die WOVB van toepassing?

A
  1. Kontrak binne die Republike van SA gesluit word.
  2. Daar moet ‘n verskaffing van goedere of dienste wees.
  3. Die transaksie moet in die normale loop van besigheid plaasvind.
  4. Is van toepassing op alle verbruikers wat natuurlike persone is.
  5. Regpersoon word beskerm indien die omset of bate waarde minder as R2miljoen is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe bepaal jy as WOVB of gemenerag van toepassing is.

A
  1. As gemenereg geld: Verbruiker maak die aanbod; verskaffer aanvaar of weier.
  2. As WOVB geld: Verskaffer maak die aanbod; verbruiker aanvaar (Art. 23)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wanneer is Vernemingsteorie Aanvaarding van ‘n Aanbod van toepassing.

A

Vernemingsteorie

Toepassing: As partye in mekaar se teenwoordigheid is (óf fisies óf oor die telefoon).

Wanneer: Aanvaarding vind plaas sodra die aanbieder verneem dat die aanbod aanvaar is.

Waar: Waar die aanbieder was toe hy van die aanvaarding ingelig is.

Ook van toepassing waar verskillende kommunikasiekanale gebruik word, behalwe by elektroniese kommunikasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wanneer is Versendingsteorie Aanvaarding van ‘n Aanbod van toepassing.

A

Versendingsteorie (Slegs by pos – POS)

Toepassing: Indien beide die aanbod én aanvaarding per pos geskied.

Wanneer: Aanvaarding vind plaas sodra die aanvaarding gepos word.

Waar: Waar die brief met die aanvaarding gepos word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wanneer is Ontvangsteorie (Elektroniese kommunikasie) Aanvaarding van ‘n Aanbod van toepassing.

A

Ontvangsteorie (Elektroniese kommunikasie)

Toepassing: Slegs van toepassing op aanvaarding per elektroniese middele, ingevolge die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies.

Wanneer: Aanvaarding vind plaas sodra dit die aanbieder se inligtingstelsel bereik en herwinbaar is.

Waar: Die aanbieder se woonadres of besigheidsadres.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die verskill tussen Essentialia vs Incidentalia?

A
  1. Essentialia
  • Kernpunte wat ’n kontrak sy tipe gee (bv. koop, huur).
  • Partye moet saamstem hieroor.
  • Nodig vir ’n geldige spesifieke kontrak.
    Voorbeeld: prys en item in ’n koopkontrak.
  1. Incidentalia
  • Ekstra voorwaardes wat partye self byvoeg.
  • Nie nodig vir geldigheid nie.
  • Pas kontrak aan volgens hul behoeftes.
    Voorbeeld: voetstootsklousule, HVK.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem 2 Gevolge van ongeoorloofde kontrakte.

A
  1. Ex turpi causa-reël: As ’n kontrak onwettig of skandelik is, is geen regshulp beskikbaar nie.
  2. Par delictum-reël:As albei partye skuldig is, mag die party wat reeds gepresteer het nie terugvorder nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly