Onderwerp 1.1 Flashcards
(6 cards)
1
Q
Noem die 4 bestuursfunksies wat bestuurders aan deelneem.
A
- Beplanning
- Organisering
- Leiding
- Beheer
2
Q
Watse 6 insette word deur bestuuders gebruik?
A
- Mense
- Kapitaal
- Materiale
- Kennis
- Tegnologie
- Informasie
3
Q
Wat is die 3 vlakke van bestuur?
A
- Top valk
- Middel vlak
- Laer vlak
4
Q
Noem die 7 funksionele areas van bestuur.
A
- Finansiëel
- Bedrywighede
- Menslike hulpbronne
- Aankope
- Navorsing en ontwikkeling
- Openbare betrekkinge
- Bemarking
5
Q
Noem Henry Mintzberg se 3 rolle van bestuur.
A
- Interpersoonlike rol: Figuurkop; Leier; Skakeling
- Inligting rol: Monitor; Verspreider; Woordvoerder
- Besluitnemings rol: Entrepreneur; Probleem oplosser; Onderhandelaar
6
Q
Noem die 3 bestuursvaardighede.
A
- Tegniese vaardighede: Kan leer en ervaring gebruik om werk te doen.
- Spanbou vaardighede: Kan goed luister en saam met ander werk.
- Dryfkrag vaardighede: Kan doelwitte maak en seker maak werk gebeur.