Onderwerp 3.1 Flashcards
(5 cards)
1
Q
Noem 9 punte hoekom organisering belankrik is.
A
- Die toekenning van verantwoordelikhede
- Aanspreeklikheid
- Vestiging van duidelike kommunikasiekanale
- Aanwending van hulpbronne
- Sinergie
- Verdeling van werk
- Sistematiese groepering
- Departementalisering
- Koördinering
2
Q
Noem 5 beginsels van organisering.
A
- Bevelsorde
- Verdeling van werk
- Standaardisasie
- Koördinasie
- Gesag
3
Q
Noem die 10 tipes departementalisering
A
- Funksioneel: Verdeel volgens bestuursfunksies.
- Produk: Verdeel volgens spesifieke produkte.
- Ligging: Verdeel volgens geografiese gebiede.
- Kliënt: Verdeel volgens marksegmente.
- Meervoudig: Kombinasie van verskeie strukture.
- Matriks: Verdeel volgens departement én produk/projek.
- Afdeling: Onafhanklike afdelings fokus op produkte of markte.
- Netwerk: Kernaktiwiteite intern, ander uitkontrakteer.
- Nuwe besigheidseenhede: Werknemers ontwikkel nuwe produkte/diens.
- Spanbenadering: Verdeel volgens werknemers se vaardighede.
4
Q
Noem 7 beginsels van delegering om bestuurder te help.
A
- Verduidelik die redes vir delegering
- Stel duidelike standaarde en doelwitte
- Verseker duidelikheid van gesag en verantwoordelikheid
- Betrek ondergeskiktes
- Versoek die afhandeling van take
- Verskaf prestasieopleiding
- Verskaf terugvoer aan ondergeskiktes
5
Q
Noem 6 stappe van die delegeringsproses.
A
- Besluit op die take wat gedelegeer moet word.
- Besluit wie die take moet verrig
- Voorsien die nodige hulpbronne om die gedelegeerde taak uit te voer.
- Delegeer die taak
- Wees bereid om in te gryp sou daar iets fout loop.
- Vestig ʼn terugvoerstelsel