Onderwerp 1.3 Flashcards

(8 cards)

1
Q

Noem 8 veranderlikes wat hedendaagse besighede beinvloed.

A
  1. Globalisering en glokalisering
  2. Tegnologie en die 4de industriële revolusie
  3. Veranderinge in die wêreld van werk
  4. Groter mag en eise van kliënte
  5. Toenemende belangrikheid van intellektuele kapitaal en leer
  6. Nuwe rolle en verwagtinge van werkers
  7. Omgewingskrisisse
  8. Demografiese verandering
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 3 Kategorieë van intellektuele kapitaal.

A
  1. Strukturele kapitaal: Stelsels, prosesse en tegnologie wat die besigheid laat werk.
  2. Kliënte kapitaal: Waarde van kliëntverhoudings en lojaliteit
  3. Menslike kapitaal: Werknemers se kennis, vaardighede en ervaring.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die 5 goed wat werknemers vereis vanaf hulle werk?

A
  1. Keuse en beheer hê oor hul werk
  2. Soek erkenning en waardering
  3. Sekuriteit en regverdigheid
  4. Geleenthede vir groei
  5. Loopbaanontwikkeling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 5 tipes Omgewingskrisisse risikos

A
  1. Weer
  2. Kuberaanvalle
  3. Lewenskoste-krisis
  4. Ekonomiese afswaai
  5. interstaatlike gewapende konflik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 5 goed wat bestuur oor beheer het in ‘n mikro omgewing.

A
  1. Hulpbronne
  2. Organisatoriese funksies
  3. Beleide
  4. Strategiee
  5. Doelwitte en Objektiewe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die 5 goed wat bestuur nie beheer het in ‘n makro omgewing.

A
  1. Verbruikers
  2. Tussenganger
  3. Arbeidmark en vakbonde
  4. Kompetisie
  5. Verskaffers
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die 4 fases om bestuursomgewings te ontleed.

A
  1. Identifiseer sleutel omgewing veranderlikes
  2. Evalueer en kies ‘n tegniek vir die ontleding van die omgewing
  3. Ontwikkel ‘n omgewingsprofiel
  4. Monitor die veranderlikes, tendense en omgewing deurlopend
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarvoor staan die SWOT analise?

A
  1. Sterkpunte
  2. Swakpute
  3. Geleenthede
  4. Bedreigings
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly