Onderwerp 2.1 Flashcards

(5 cards)

1
Q

Noem die 3 Komponente van beplanning.

A
  1. Stel visie, missie en doelwitte vas
  2. Beplan hoe om doelwitte te bereik
  3. Bepaal nodige hulpbronne
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die 8 kriteria van ‘n goeie doelwit

A
  1. Kwantitatief
  2. Spesifiek
  3. Verlangde resultate
  4. Bereikbaar
  5. Aanvaarbaar
  6. Tydperk
  7. Ooreenstemmend
  8. Buigbaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem 4 tipes beplanning

A
  1. Strategiese beplanning – Langtermynplanne vir die hele besigheid.
  2. Taktiese beplanning – Mediumtermynplanne vir afdelings of funksies.
  3. Operasionele beplanning – Korttermyn, daaglikse take en prosesse.
  4. Individuele beplanning – Beplanning van elke werknemer se doelwitte en take.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem die 3 tipes tydraam planne.

A
  1. Langtermynplanne – Fokus op die besigheid se hooftdoelwitte.
  2. Mediumtermynplanne – Help om taktiese doelwitte te bereik.
  3. Korttermynplanne – Fokus op daaglikse of maandelikse take; minder as ’n jaar.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 6 stappe van Doelwit bestuur.

A
  1. Stel individuele doelwitte
  2. Bepaal prestasiemaatstawwe
  3. Implementeer aksieplanne
  4. Meet prestasie teen doelwitte
  5. Beloon goeie prestasie
  6. Beplan vir volgende periode
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly