Reaksies met suurstof: verbranding van metale Flashcards

(16 cards)

1
Q

Vraag: Skryf die algemene reaksie vir metaalverbranding.

A

Antwoord: metaal + suurstof → metaaloksied (bv. 2Mg + O₂ → 2MgO).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vraag: Wat is roes? Hoe voorkom jy dit?

A

Antwoord:

Roes: Yster(III)oksied (Fe₂O₃) gevorm deur reaksie met O₂ + vog.

Voorkom: Verf, galvanisering, elektroplatering.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Vraag: Wat gebeur wanneer magnesium verbrand?

A

Antwoord: Blindende wit lig en vorm magnesiumoksied (MgO).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Chemiese Vergelykings

A
  • Gebruik chemiese simbole en formule som reaksies akkuraat voor te stel.
  • Chemiese vergelykingstoon die presiese aantal atome en molekules wat betrokke is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q
  1. Woordvergelykings
A

Beskryf chemiese reaksies in woorde (sonder chemiese simbole).
- Woordvergelykings gee ’n eenvoudige beskrywing van reaksies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
  • Chemiese reaksies behels die herrangskikking van atome.
  • Die massa bly behoue (geen atome verdwyn nie).
  • Balansering van vergelykings is noodsaaklik om die behoud van atome te toon.
A
  • Chemiese reaksies behels die herrangskikking van atome.
  • Die massa bly behoue (geen atome verdwyn nie).
  • Balansering van vergelykings is noodsaaklik om die behoud van atome te toon.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat doen die koeffisiente?

A
  • Koëffisiënte balanseer die vergelyking sodat die aantal atome aan beide kante gelyk is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is belangrik van diatomiese gasse

A
  • Diatomiese gasse (soos O₂ en H₂) moet korrek voorgestel word in vergelykings.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Verbranding van Metale
A
  • Verbrandingis ’n chemiese reaksie waar ’n stof met suurstof reageer om ’n oksied te vorm.
  • Hierdie reaksie stoot gewoonlik hitte en soms liguit.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat gebeer wanneer metale brand?

A
  • Aangesien lug ongeveer 21% suurstof bevat, vorm baie metale oksiede wanneer hulle brand.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is roes?

A
  • ’n Stadige chemiese reaksie tussen yster, suurstof en water (vog).
    • Vorm ’n roestbruin verbinding (meestal Fe₂O₃·xH₂O).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Probleme met roes

A
  • Verweer staal en maak dit swakker.
    • Verminder die duursaamheid van metaalstrukture.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
  1. Verf
A

-Baie metaalietems word geverf om die lug weg van die oppervlak van die metaal te hou.
-Dit is die maklikste en goedkoopste metode, maar dit is nie baie doeltreffend nie.
-As die verf afskilder, kan die vog by die oppervlake van die metaal uitkom en die roesproses begin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q
  1. Olie of Ghries
A

-Bewegende dele van ;n masjien kan met ‘n laag waterwerende ghries of olie bedek word.
-Dit moet van tyd tot tyd herhaal word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q
  1. Galvanisering
A

-Yster of staal word met ‘n dun laag sink bedek
-Die sink oksideer (kombineer met suurstof) ook, maar dit skilfer nie so maklik af soos yster wat roes nie en beskerm die metaal daaronder.
- Tuinapparaat van metaal, heiningdrade en waterpype is gegalvaniseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q
  1. Elektroplatering
A
  • ‘n Dun laag metaal soos chroom of sink word deur elektrolise aan die oppervlak van die metaal geheg.
  • Badkrane en deurhandvatsels word met chroom bedek.
  • Chroom en sink reageer nie maklik met suurstof nie.