Sure en basisse Flashcards
(35 cards)
Sure einskappe
Proe suur
Voel grof tussen vingers
Korrosief
Maak blou lakmoes rooi
Neutraliseer basisse
lae ph- waardes
Basisse einskappe
Pro bitter
Voel sperig
Korrisief
Maak rooi lakomies blou
Neutraliseer sure
Hoe ph- waardes
Vb van sure
Lemoenspa
Asyn
Maagsuur
Suurlemoen
Vb van neutraal (ph)
water
kookolie
Soutoplossing
Suiker oplossing
Vb basis
Koeksoda
Bleikmiddel
spepe
ammoniak oplossing
Ph- skaal
Die maatstaaf van hoe sterk suur of basis ‘n stof is
Hoe laer die getal (<7); _______ __ ____
Hoe hoer die getal (>7); _______ __ _____
Sterker die suur
Sterker die basis
Indokators
- ‘n Indikators is ‘n kleurstof of chemikalie wat van kleur verander in die teenwoordigheid van ‘n stof wat n suur, ‘n basis of neutrale stof kan wees, en kan aandui of die stof ‘n suur, ‘n basis of neutrale stof is.
- Party indikators kan van natuurlike stowwe gemaak word twerwyl ander van chemikaliee gemaak word.
Kommersiele indikators
Is die uninversiele indikators, lakmoespapier, broomtimolblou en fenolftaleien
Natuurlike indikators
Is die kleurstowwe wat voorberei word uit rooikool, rooiuie of borrie
Universiele indikator (Kleur in suur (ph <7)
Rooi, oranje, geel
Universiele indikator (Kleur in neutraal (Ph=7)
groen
Universiele indikator (Kleur in basis (ph >7)
blou,violet,pers
Broomtimolblou (Kleur in suur (ph <7)
geel
Broomtimolblou (Kleur in neutraal (Ph=7)
groen
Broomtimolblou (Kleur in basis (ph >7)
blou
Fenolftaleien (Kleur in suur (ph <7)
kleurloos
Fenolftaleien (Kleur in neutraal (Ph=7)
kleurloos
Fenolftaleien (Kleur in basis (ph >7)
pienk, rooi
Rooi lakmoes papier (Kleur in suur (ph <7)
rooi
Rooi lakmoes papier (Kleur in neutraal (Ph=7)
rooi
Rooi lakmoes papier (Kleur in basis (ph >7)
blou
Blou lakmoes papier (Kleur in suur (ph <7)
rooi
Blou lakmoes papier (Kleur in neutraal (Ph=7)
blou