Versamelnaame (only bl.33) Flashcards Preview

Afrikaans Grade 6 > Versamelnaame (only bl.33) > Flashcards

Flashcards in Versamelnaame (only bl.33) Deck (17):
1

'n _ aartappels

'n sak aartappels (sack potatoes)

2

'n _ ape

'n trop ape (troop apes)

3

'n _ appels

'n pluksel appels (basket)

4

'n _ beeste

'n kudde/trop beeste (troop cattle)

5

'n _ beoordelaars

'n paneel beoordelaars (panel judges)

6

'n _ berge

'n reeks berge (series mountains)

7

'n _ blomme

'n bos/ruiker blomme (bush/bundle)

8

'n _ boeke

'n versameling boeke (collection)

9

'n _ bokke

'n trop bokke (troop)

10

'n _ bome

'n plantasie bome (forest)

11

'n _ bye

'n swerm bye

12

'n _ dansers

'n groep dansers

13

'n _ dokters

'n paneel dokters

14

'n _ donkies

'n span donkies (team)

15

'n _ eiers

'n broeisel eiers (batch)

16

'n _ gedigte

'n bundel gedigte (bundle poems)

17

'n _ hare

'n bos hare (bush hair)