Versamelname (bl. 35) Flashcards Preview

Afrikaans Grade 6 > Versamelname (bl. 35) > Flashcards

Flashcards in Versamelname (bl. 35) Deck (14):
1

'n ____ skepe

'n vloot skepe (a fleet of ships)

2

'n ____ slange

'n nes slange (a nest of snakes)

3

'n ____ sleutels

'n bos sleutels (a bunch of keys)

4

'n ____ spelers

'n span spelers (a team of players)

5

'n ____ suiker

'n sak suiker (a bag of sugar)

6

'n ____ varkies

'n werpsel varkies (a litter of pigs)

7

'n ____ vere

'n pluksel vere (a tickle of feathers)

8

'n ____ visse

'n skool visse (a school of fish)

9

'n ____ vliegtuie

'n eskader vliegtuie (a squadron of planes)

10

'n ____ voëls

'n swerm voëls (a flock of birds)

11

'n vriende____

'n vriendekring (a circle of friends)

12

'n ____ vrugte

'n oes vrugte (a bag of fruit)

13

'n ____ vrugtebome

'n boord vrugtebome (an orchard of fruit trees)

14

'n ____ vuurhoutjies

'n doos vuurhoutjies (a box of matches)