Voorbereiding:Doelwitte En Doelstellings Flashcards
(7 cards)
1
Q
Wat is ñ doelwit
A
Dit is ñ mikpunt wat jy graag wil bereik
2
Q
Wat is ñ doelstelling
A
Dit is ñ uiteengesettebplannom jou doelwitte te bereik
3
Q
Eienskap: spesifiek
A
Wees spesifiek oor wat jy gaan doen om jou doelwit te bereik
4
Q
Eienskap: meetbaar
A
Jy moet kan bepaal wanneer jy jou doelwit bereik
5
Q
Eienskap: bereikbaar
A
Bepaal jou vermoëns deur een stap op ñ slag te neem totdat jy jou doelwit bereik het
6
Q
Eienskap: realisties
A
Wees bereid om te werk aan dit wat jy wil bereik
7
Q
Eienskap:Tydgebonde
A
Gee jouself ñ tydraamwek waarbinne jy jou doelwit wil bereik