Voorbereiding -Tydbestuursvaardighede Flashcards
(5 cards)
Die betekenis van Tydbestuursvaardighede
Dot beteken jynis in staat om jou take effektief bestuur binne n gegew e tyd sodat jy jou werklading hanteerbaar kan ervaar
Verantwoordelikhede by skool
Voorbereiding vir toetse en eksamen
Bywoning van klasse
Aandag skenk in klasse
Huiswerk beryds viltooi
Projekte na die beste van jou vermoë doen en betyds inhandig
Maniere hoe jy jou werk kan oraganiseer
Maak n prioriteitslys van al jou aktiwiteite
Stel ñ tydsrooster op
Maniere hoe jy jou leesvaardighede kan verbeter
Oefen elke dag on te lees
Toets jouself
Verbeter jou leesspoed
Verbeter jou leestoestande
Lees en skryf vir verskillende doeleindes
1.Lees vir inligting - dis ñ belangrike manier om inligting in te samel
2.Lees vir ontspanning - ons kan vir ons eie plesier en ontspanning lees
3.lees on te leer - jy kan meer omtrent ñ wye verskeidenheid vakke leer deur daaroor te lees