2. BTW Flashcards
Wat is n ondernemer
- Persoon wat geregistreer is vir BTW
Ingevolge artikel 1 is die volgende uitgesluit van ’n ‘onderneming
-Lewering van dienste deur
werknemer aan werkgewer
-Stokperdjies
-Vrygestelde lewerings
-Kommersiële huisvesting wat nie in 12 maande R120 000 oorskry nie
-Sekere lewerings deur takke of hoofbesighede wat buite Suid-Afrika geleë is
3 SOORTE LEWERINGS:
- Standaardkoers lewerings (15%) = Belasbare lewering
- Nulkoers lewerings (0%) = Belasbare lewering
- Vrygestelde lewerings (Geen VAT) (Dit is nie NUL nie
Verskil tussen nulkoers en vrygestel
- Regering kan nulkoers items verander
Wanneer moet jy indien by SARS?
- Binne 25 dae na die einde van die belastingtydperk.
Hoe word dit ingedien?
- Dieselfde dag as was BTW opgawe
ingedien word. - E-filing
- Debietorder
Die twee Rekeningkundige basisse
- Faktuur
- Betalingsbasis
Hoe werk die faktuurbasis?
BTW word vereken wanneer:
- Datum van faktuur uitgereik word OF
- Datum wat betaling ontvang word
Hoe werk die betalingsbasis
BTW word verreken wanneer:
- Datum as betalings gemaak word (aankope) EN
- Datum wat betalings ontvang word
- (Behalwe vaste eiendom)
Kategorie A van BTW periodes
- Omset < as R30 mil: 2 maandeliks
- Laaste dag van Jan / Mrt / Mei / Jul / Sept / Nov
- Boere met belasbare inkomste > R1.5 miljoen
Kategorie B van BTW Periodes
- Omset < as R30 miljoen: 2 maandeliks
- Laaste dag van Feb / Apr / Jun / Aug / Okt / Des
- Boere met belasbare inkomste> R1.5 miljoen
Kategorie C van BTW Periodes
- Omset> R30 miljoen: maandeliks
- Ondernemers wat skriftelik aansoek gedoen het om in die kategorie te val.
- Ondernemers wat versuim om die die BTW wet se terme na te kom.
Kategorie D van BTW Periodes
- Boerdery bedrywighede met omset <R1,5 miljoen,
- Mikrobesigheid (1-5 werknemers met n enkele produk/diens): 6 maandeliks (Feb / Aug)
Kategorie E van BTW Periodes
- Ondernemings wat vaste eiendom verhuur, admin of bestuursfooie ontvang vanaf verwante partye en wat almal vir BTW registreer: 12 maande periode eindigend op die laaste dag van die jaar van aanslag
- Belasting fakture word uitgereik en betalings moet slegs een keer per jaar geskied
Verpligte registrasie:
Omset => R1 000 000 vir 12 maande
Vrywillige registrasie:
Omset => R50 000 vir 12 maande
Uitsetbelasting word op wat gehef
- Die lewering van Goedere of dienste
In Suid-Afrika; - Deur ’n ondernemer;
- In die loop of ter bevordering van ’n onderneming
Ingevolge artikel 1 is ’n ‘onderneming’ ’n:
- Onderneming of bedrywigheid
- Wat voortdurend of gereeld in Suid- Afrika of
- Gedeeltelik in Suid-Afrika deur n persoon bedryf word
- In die loop of ter bevordering waarvan goed of dienste teen n vergoeding gelewer word met n winsoogmekr al dan nie
Nulkoers- lewerings
- Bruinbrood/volkoring bruinbrood(nie rog of Low-GI brood nie)
- Koekmeelblom, witbrood meel, mieliemeel, stampmielies, bruin koringmeel
- Mieliemeel rys, gedroogde mielies, droë bone, lensies,
- Sardyne in blikkies, Melkpoeier en melkpoeier mengsel
- Rys, Groente, Vrugte, Plantaardige olie, Melk en eiers
- Eetbare peule en polse van peulplante
- Dus onverwerkte vars produkte (maar ‘’n slaai in ‘’n bakkie by Woolies is nie Vrygestel nie, want daardie slaai produkte is verwerk tot finale produk)
Standaardkoers lewerings (15%)
- Lewering van Goedere en dienste
Vrygestelde lewerings (Geen %)
- Finansiele Dienste behalwe as dit fooi-gebaseer is (Ruil van valuta, skuldbriewe, staatseffekte, verkoop van aandele/aandele eienaarskap, lenings en rente op lenings, langtermyn versekeringspolise, bydraes en opbrengste van pension/mediese fondse, kripto-geldeenhede (bitcoin))
- Opvoedkundige dienste (skool/universiteit/college/technicon)
- Vervoer waar passiers n fooi betaal op n bus/taxi/trein
- Werknemers wat bydraes maak tot unies (trade unions)
- Kindersorgdienste (creche/naskoolsentrums)
- Residensiële akkommodasie (woonstelle of huise)
Nulkoers items wat nie kos is nie:
- Ligkeroseen paraffien
- Petrol en Diesel (Brandstof)
- Direkte en indirekte uitvoere
- Vervoer van passasiers en goed
- Uitgevoerde dienste
Wat word ondernemings wat nulkoerslewerings vervaardig toegelaat om te doen?
- Hulle kan die insetbelasting van die lewerings eis
Wat is ʼn geagte lewering??
- Dit is ʼn transaksie waarvoor uitset belasting gehef moet word.
Voorbeelde van geagte lewerings:
- Goedere of dienste vir eie gebruik
- Lewerings aan onafhanklike takke (branches)
- Werknemer byvoordele
- Oninbare skuld van krediet verkope (Maar: Werknemer lenings se skuld wat nie ingevorder word nie is vrygestel)
- Skadeloosstellingsbetalings (indemnity payments)
Wat gebeur wanneer verskaffer se voorraad gesteel word en die versekering betaal dit uit
- So die verskaffer is weer in dieselfde posisie as wat hy was voor die diefstal.
SAID wil die BTW op daardie VERKOPE hê.
As insetbelasting geweier word dan moet:
- geen uitset gehef word nie
Wat gebeur as goed of dienste geheel en al verkry was vir die maak van vrygestelde lewerings en later verkoop word
- geen uitset mag gehef word nie