Wat is ‘n stroombaan?
‘n Stelsel vir die oordrag van elektrisiteit
Wat laat goeie geleiers toe?
Dat elektriese ladings daardeur vloei.
Voltooi:
Die stroombaan moet _____________ wees om te kan werk.
Geslote
Hoe kan ons ‘n elektriese stroombaan beskryf?
Dit is ‘n geslote stelsel wat elektriese energie oordra.
Wat is ‘n elektriese stroom?
Die vloei van ladings