Haar uitvaart Flashcards
(27 cards)
Waaroor gaan hierdie gedig?
Oor die dood van ‘n dogterjie. Mens se invloed op dood in nul.
Wat se die besitlike voornaamwoord “haar” vir jou?
Die persoon waaroor gepraat is is ‘n vrou.
Uitvaart is ‘n … vir sterfte.
Eufemism. Die titel is ook ‘n metafoor.
Hoekom word verkleinwoorde gebruik?
Wys dat die mense wat gesterf het ‘n geliefde was maar ook baie klein/jonk was.
Wie is die spreker in die gedig?
‘n vader van die klein dogterjie wat gesterf het.
Hoekom is enjambement gebruik?
Bring dieselfde gedagtes saam en versnel die tempo en wys hoe vinnig die dood aan ‘n mens kom.
Hoekom is hierdie gedig as ‘n tradisionele digvorm gesien?
Al die strofes is ewe lank. Almal is ‘n koeplet. Die gedig rym ook.
What is … in reel 1 genoem?
Beletseltekens.
Na wat verwys “die voeltjies” in reel 2.
Metafoor vir die engels van die kind kom haal.
Dis ironies want voeltjies is veronderstel om vrede en gelukkige dinge te bring nie hartseer dinge.
Hoe word “klein” in reel 3 beklemtoon?
Agterplaasing. Vertel hoe jonk die kind was.
Wat styl figuur is in reel 7-9?
Personifikasie.
Na wie verwys die “Sy” in reel 10?
God. Hoe weet ons: Hoofletter.
Wat het die dood gedoen?
Die dogterjie ingehaal. Personifikasie.
Wat beteken uitvaart gevoenlik?
‘n boot wat uit die hawe seil.
Watter tiepe spreker kry ons in die gedig.
Ek-spreker. “my” Maak dit meer personlik.
Word voeltjies in reel 2 konnotatief of denotatief gebruik?
Konnotatief
Hoekom het die voeltjies oor hulle dak gemaal?
Hulle het geweet haar tyd om te sterf is naby.
Hoekom het haar oe die spreker so getref?
Hy kon sien sy was in baie pyn en haar oe het gevra of hy die pyn weg kan vat.
Wat is die stemming van die gedig?
Hartseer, droewig, somber
Wat is die funksie van die omgekeerde woordorde in reel 3?
Beklemtoon deur agterplasing hoe klein haar vuisies was.
Watter tiepe rym kry ons in die gedig? Hoekom is dit effektief?
Paarrym. Beklemtoon die verhouding tussen dogter en pa.
Wat is die boodskap van die gedig?
Die dood is onvermydelik.
Wat is die toon?
Spanning, hartseer.
Hoekom is daar ellipse?
Om te wys hoe moeilik dit is vir die pa om daaroor te praat.