verduidelik die twee plekke waar hulle wel sy adres kon kry
hulle kon die polisie vra of by die strandstalletjie op Kelly’s Beach waar hy saans werk
wie het by die worsbroodjiestalletjie gewerk
;n man met rastalokke
watter bynaam het die rastaman vir crystal gegee
‘sweet lips’
hoekom die rastaman glo dat crystal nie ‘n polisievrou kan wees nie
sy is te oulik, sy is te jonk, en sy het nie skoene aan nie