LE 1: Besigheid ekostelsels Flashcards

(42 cards)

1
Q

Wat is besigheid-ekostelsels

A

ʼn Netwerk van organisasies (verskaffers, verspreiders, kliënte, mededingers, owerheidsagentskappe) wat betrokke is in die lewering van ʼn spesifieke produk of diens deur beide kompetisie en samewerking.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Deelnemers en hul rol

A

die individuele spelers of organisasies binne die omgewing

rol: Die produkte of dienste verruil tussen deelnemers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Regulering van ekostelsels

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat wil die digitale kliënt hê?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

PESTLE Analise

A

Politiese invloed

Ekonomiese

Sosiaal

Tegnologies

Omgewing

Wetgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Porter se vyf kragte Analise

A

Nuwe toetredes tot die mark

Wedywering tussen mededingers

Plaasvervangers

Krag van kopers

Krag van verskaffers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

PORTER SE DRIE
GENERIESE STRATEGIEË

A

Kosteleierskap
Differensiasie
Fokus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Drywers van die digitale revolusie

A

Sleutelfaktore/Drywers:
Mobiele en internet penetrasie
Toestelle wat verbind is
Data analise en die ’cloud’
Gebruikerskoppelvlakke
Globale toeganklikheid
Toenemende verstedeliking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Opkomende tegnologieë skep ʼn omgewing wat:

A

Verbind en oop,
Eenvoudig en intelligent, en
Vinnig en skaalbaar is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Toenemende tegnologiese gesofistikeerdheid lei na:

A

Meer inligting aan kliënte
Hoër verwagtinge van ervarings
Afname in handelsmerklojaliteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Soos die ekostelsel ontwikkel, ontwikkel die rolle ook

A

Orkestrasie
Wederkerigheid (Mutuality)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Orkestrasie

A

verwys na die formele of informele koördinering van interaksies of samewerking tussen deelnemers binne die ekosisteem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wederkerigheid (Mutuality)

A

dit weerspieël ‘n verbeterde vlak van koördinering met formeel of informeel gedeelde ideale, standaarde of doelwitte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Streng/stywe orkestrasie:

A

In ‘n hegte orkestrasie-ekosisteem sou die orkeseerder in staat wees om die gedrag en optrede van deelnemers oor die hele ekosisteem te beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

DIE DOELWITTE VAN ’N BESIGHEID-EKOSTELSEL

A

Dryf nuwe samewerkings om stygende sosiale en omgewings uitdagings aan te spreek.

Benut kreatiwiteit en innovasie om produksie kostes te verlaag of om lede toe te laat om nuwe kliënte te bereik.

Versnel die leerproses om effektief saam te werk en insigte, vaardighede, kundigheid en kennis te deel.

Skep nuwe maniere om fundamentele menslike behoeftes en begeertes aan te spreek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Twee vrae moet aangespreek word:

A

Wat kan ʼn organisasie doen om waarde te skep in ʼn ekostelsel?

Hoe organisasies die waarde wat hul help skep het in ʼn ekostelsel, vasvang/insamel?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Die verskil tussen tradisionele markte en ekostelsels

A

Lineêr
Netwerk
Wederkerig

18
Q

Shark Tank

A

Daar is min sentrale koördinering; elke deelnemer werk onafhanklik en volg hul eie doelwitte.

Die ekostelsel het min afhanklikhede en vereis nie ingewikkelde samewerking tussen deelnemers nie.

Elke deelnemer is selfstandig, kompetisie is hoog, en daar is min samewerking — elkeen veg vir eie oorlewing en groei.

19
Q

Wat is ‘n nadeel van ‘n Shark Tank-ekostelsel?

A

Gebrek aan samewerking en koördinering kan lei tot hulpbronommorsing en ‘n gebrek aan langtermyn volhoubaarheid.

20
Q

Hoe kan deelnemers in ‘n Shark Tank-ekostelsel sukses behaal?

A

Deur slim geleenthede te identifiseer, sterk netwerke te bou en vinnig aan te pas by veranderinge.

21
Q

Lion’s pride

A

Daar is hoë kompleksiteit (baie rolspelers, prosesse, en verhoudings)

Daar is hoë orkestrasie (een of meer dominante rolspelers koördineer en beheer die stelsel).

Samewerking is belangrik — elke deelnemer speel ‘n spesifieke rol in die groter geheel.

Die fokus is op groepsukses, nie net individuele oorlewing nie

22
Q

Hornets Nest

A

Los orkestrasie

Daar is hoë kompleksiteit (baie rolspelers, prosesse, en verhoudings)

Voorbeeld - toekoms van Media en Entertainment waar ‘n gebruiker nie net een streaming diens sal gebruik nie maar ‘n paar

23
Q

Wolf Pack

A

Stywe orkestrasie

Lae kompleksiteit

Hierdie promote samewerking.

Maklike toetrede tot die mark maar hoe orkestrasie

Voorbeeld - toekoms van Energie en water

24
Q

Belangrikheid daarvan om verhoudings te bou in die ekostelsel:

A

Aanmoediging en in staat stel van deelname van ʼn diverse reeks organisasies…

Deelnemers neem deel en help skep in toenemende gesofistikeerde wyses…

Deelnemers word verbind deur ʼn kombinasie van gedeelde belange, doel, en waardes…

25
REGULERING VAN EKOSTELSELS
Nuwe markte moet gereguleer word.
26
Regulerende raamwerke word uitgedaag op verskeie fronte:
Spoed van verandering Innoveerders vind ’back doors’ Ekostelsels ontwikkel Innovasie kruis lyne van jurisdiksie
27
Daar is verskeie faktore wat kliënte se behoeftes dryf in die digitale era:
Gekontekstualiseerde interaksies Soomlose ervarings deur kanale Enige tyd, enige plek Goeie diens Self diens Deursigtigheid Eweknie beoordeling en voorspraak
28
Voorbly met kliënte se verwagtinge: Hoe kan organisasies aanpas sodat hul bybly met kliënte se verwagtinge en om te verhoed dat hul mededingende voordeel verloor? Dit kan vermy word deur:
Ontwerpdenke Ervaringsleer Prototipe Handelsmerk atomisering
29
BESTUUR IN ’N ’NUWE WÊRELD’ VAN BESIGHEID-EKOSTELSELS Risikos en kostes:
Skep van waarde Vasvang/Insamel van waarde Skep waarde en gemeenskap Regulering Lewer waarde
30
Skep van waarde
Meer opsies om van te kies om waarde te skep Verwag meer samewerking en kompetisie
31
Insamel van waarde
Word moeiliker Besighede moet flexible en kan vinnig aan pas Leiers moet nuwe stategiee implementeer
32
Skep waarde en gemeenskap
alliansies moet gevorm word in die ekostelsel om probleme deut nuwe oplossings te genereer
33
Regulering
Moeilik wees om regulasies in plek te stel om die publiek se belangstellings te beskerm
34
Hoe het "value webs" die rol van voorsieningskettings verander in die moderne besigheidsekostelsel?
"Value webs" is dinamiese netwerke van verskaffers en vennote wat hele ekostelsels verbind. Hulle het voorsieningskettings strategies belangrik gemaak deur: Kostes te verlaag Diensvlakke te verbeter Risiko’s te verminder Innovasie en leer te bevorder Hierdie ontwikkeling word versterk deur nuwe tegnologieë wat meer data, deursigtigheid en konnektiwiteit tussen besighede moontlik maak.
35
Watter impak het tegnologiese vooruitgang op voorsieningskettings en besigheidsmodelle?
Tegnologie soos IoT, 3D-drukwerk en robotika dryf enorme veranderinge aan: Verlaag transaksiekoste met eksterne rolspelers Maak dit sinvol om aktiwiteite uit te kontrakteer Versnel innovasie en samewerking tussen ondernemings Skep nuwe hulpbronne, vermoëns en rolspelers in die ekostelsel Hierdie transformasies skep uitdagings, maar ook groot geleenthede vir voorsieningsketting-professionele om ‘n strategiese rol te speel in toekomstige besigheidsekostelsels.
36
Hoe beïnvloed besigheidsekostelsels die manier waarop bates gesien en gebruik word?
Besigheidsekostelsels laat firmas toe om bates op nuwe maniere te benut – dikwels sonder om dit te besit. Tegnologie het transaksiekoste laat daal IP-beskerming en markdeursigtigheid maak buigsame samewerking moontlik Firmas kan oplossings saamstel met eksterne komponente teen lae koste Fokus verskuif van eienaarskap na toegang en waarde-uitruiling Hierdie benadering help om koste te verminder en vinniger aan te pas in komplekse markte.
37
Hoe verander ekostelsels die strategie agter verkrygings en verkoop van bates?
Tradisionele M&A was gefokus op sinergie, skaalvoordele, markuitbreiding, ens. Maar in ‘n ekostelsel: M&A moet oorweeg hoe ‘n transaksie die gesondheid en balans van die ekostelsel beïnvloed Daar is meer komplekse risiko’s en geleenthede om te evalueer Beoordelings sluit nou eksterne vennootskappe, ekostelselverhoudings, en strategiese posisionering in Selfs verkoop van bates kan ‘n ekostelsel herkonfigureer of versterk Hierdie nuwe realiteit vereis meer gevorderde, strategiese beplanning.
38
Dink aan 'n besigheid in 'n spesifieke bedryf (byvoorbeeld vermaak, tegnologie, gesondheidsorg, kleinhandel, ens.). Hierdie besigheid oorweeg om 'n deel van ‘n besigheidsekosisteem te word om meer waarde vir sy kliënte te skep en sy mededingendheid te versterk. 1. Vergelyk die Tradisionele Mark en die Besigheidsekosisteem: o Hoe werk hierdie besigheid tans in 'n tradisionele mark? o Watter voordele sou deelname aan ‘n besigheidsekosisteem vir hulle bring?
Tans funksioneer die musiekstroomdiens in 'n tradisionele mark waar die fokus is op mededinging en die verkoop van 'n afsonderlike diens aan 'n kliënt. Dit behaal sy inkomste uit intekeninge en advertering. Deelname aan 'n besigheidsekosisteem sou hierdie model egter transformeer deur samewerking tussen ander besighede, wat die waarde-aanbieding vergroot. Dit kan byvoorbeeld die integrasie van podcasts, video-inhoud of selfs persoonlike gesondheidsdata insluit, wat op 'n veel groter skaal gesamentlik waarde lewer. Deur deel te wees van 'n ekosisteem kan die maatskappy toegang kry tot nuwe markte en ander waardetoevoegings, soos toegang tot data van ander ekosisteemdeelnemers.
39
Dink aan 'n besigheid in 'n spesifieke bedryf (byvoorbeeld vermaak, tegnologie, gesondheidsorg, kleinhandel, ens.). Hierdie besigheid oorweeg om 'n deel van ‘n besigheidsekosisteem te word om meer waarde vir sy kliënte te skep en sy mededingendheid te versterk. 2. Identifiseer Die Rol van Tegnologie:
Nuwe tegnologieë soos kunsmatige intelligensie (KI), data-analise en gekoppelde toestelle sal 'n sentrale rol speel in die musiekstroomdiens se ekosisteem. KI kan gebruik word om persoonlike musiekaanbevelings te maak, terwyl data-analise insigte verskaf oor luistergewoontes, wat die besigheid sal help om te pas by veranderende verbruikersvoorkeure. Gekoppelde toestelle, soos slim luidsprekers en ander Internet of Things (IoT)-toestelle, sal die musiek ervaring verder verbeter en die maatskappy in staat stel om in 'n geïntegreerde digitale omgewing te funksioneer.
40
Dink aan 'n besigheid in 'n spesifieke bedryf (byvoorbeeld vermaak, tegnologie, gesondheidsorg, kleinhandel, ens.). Hierdie besigheid oorweeg om 'n deel van ‘n besigheidsekosisteem te word om meer waarde vir sy kliënte te skep en sy mededingendheid te versterk. 3. Ontleed Die Kenmerke van Die Besigheidsekosisteem:
In die ekosisteem sal die musiekstroomdiens 'n produkverskaffer wees wat nie net musiek bied nie, maar moontlik ook ander digitale media of dienste, afhangend van die vennootskappe wat hulle met ander deelnemers vorm. Die maatskappy sal interaksie hê met ander deelnemers soos adverteerders, inhoudsverskaffers, tegnologie-leweransiers, en selfs ander streamingplatforms. Deur saam te werk met ander maatskappye in die media- en tegnologieketting, kan hulle meer waarde lewer aan die eindgebruiker.
41
Dink aan 'n besigheid in 'n spesifieke bedryf (byvoorbeeld vermaak, tegnologie, gesondheidsorg, kleinhandel, ens.). Hierdie besigheid oorweeg om 'n deel van ‘n besigheidsekosisteem te word om meer waarde vir sy kliënte te skep en sy mededingendheid te versterk. 4. Strategieë vir Waarde-skepping en -vaslegging:
Die waarde wat die musiekstroomdiens in die ekosisteem sal skep, sal lê in sy vermoë om unieke en persoonlike musiek- en mediadienste aan te bied wat naatloos integreer met ander produkte (bv. slimtoestelle of gesondheidstoepassings). Die maatskappy kan ook waarde vaslê deur die gebruik van 'n gesamentlike besigheidsmodel waar dit nie net vir musiek per se betaal word nie, maar dalk ook vir die bondeling van ander dienste soos video, gesondheiddata-integrasie of sosiale netwerk-interaksies. Deur mededingende pryse en innovasie kan hulle hul mededingendheid behou.
42
Dink aan 'n besigheid in 'n spesifieke bedryf (byvoorbeeld vermaak, tegnologie, gesondheidsorg, kleinhandel, ens.). Hierdie besigheid oorweeg om 'n deel van ‘n besigheidsekosisteem te word om meer waarde vir sy kliënte te skep en sy mededingendheid te versterk. 5. Bespreek Uitdagings en Aanpasbaarheid:
Die grootste uitdaging vir die musiekstroomdiens om deel te wees van 'n ekosisteem, is die bestuur van die kompleksiteit van vennootskappe en die innovasie van nuwe produkte en dienste wat vinnig die mark kan verstoer. Daar is ook 'n risiko van "lock-in" by vennoot organisasies, wat hul invloed kan uitbrei. Die musiekstroomdiens sal sy strategieë moet aanpas deur buigsame en vinnige innovasie en strategiese alliansies te bevorder. Dit beteken dat die maatskappy nie net tegnologies moet aanpas nie, maar ook sy organisasie en kultuur moet voorberei om met ander besighede saam te werk, wat 'n verskuiwing vereis in die manier waarop waarde geskep en afgelewer word.