LE 5: Bestuur van prestasie Flashcards
(42 cards)
Organisatoriese beheer
die effektiewe bestuur van menslike hulpbronne
HR soos ons dit ken
om bestuurs stategiee te bereik
menslike hulpbronne
word as waardevolle bates beskou
maar bring hoe kostes
vir werwing
opleiding
en behoud
wat moet bestuur dan doen
hulle moet doodseker maak dat hierdie beleggings
waarde toevoeg en mededingende voordeel skep
vir die besigheid
Belangrike elemente van organisatoriese beheer
en HR bestuur - 3 dinge
- Werwing en ontwikkeling
- Prestasie en gedragsbeheer
- Wetlike vereistes
- Werwing en ontwikkeling
die regte mense moet aangestel word en opgelei word
om hulle volle potensiaal te kan bereik
en by te dra tot organisasie doelwitte
- Prestasie en gedragsbeheer
beheerstelsels soos prestasie evaluasies
dis soos jou KPI’s en disiplinere prosedures
belangrik om werknemers op koers te hou
- Wetlike vereistes
organisasies moet aan wetgewing voldoen
dit sluit in
gelyke geleenthede
gesondheid en veiligheid
diversiteit
Beheer stelsel vir dit in praktyk
beleid prosedures
Duidelike riglyne verseker dat wetgewing nagekom word
Werknemers moet ingelig wees oor hulle verantwoordelikhede
en enige oortreding wat gepaste disiplinere aksies tot gevolg
gaan he
Menslike hulpbronstelsels
Apel prosedures
Diversiteits beleide
Gesondheids en
Valligheids - kontroles
Disipline en griewe
gedrags verandering te bevorder
dis nie net om iemand uit die besigheid te kry nie
ek wil he gedrag moet verander
em hoe om probleme intern op te los
wat jou kostes en regs risiko’s beperk
Griewe prosedures
gee werknemers die geleentheid om onregverdige behandeling
aan te meld en kwessies op ‘n gestruktureerde manier te hanteer
in ‘n besigheid
Wat is bestuur deur doelwitte
Stel rigting en doelwitte sonder om die presiese uitvoering
voor te skryf wat werknemers bemagtig
om kreatiewe oplossings te kry
Bevorde effektiewe delegasie
maak dat die span verandwoordelikheid vat
Gesondheid en veiligheids beheer
baie belangrik
wetlike nakoming en koste effektiwiteit
positiewe maatskappy beeld
werkers se moraal en vertroue te bevorder
Ontslag
Beeindiging van ‘n werkskontrak deur die werkgewer
met of sonder kennisgewing
Konstruktiewe ontslag
wanneer n werknemer bedank sonder onaanvaarbare gedrag
deur die werkgewer
Onregmatige ontslag
ontslag sonder kennisgewing
wat ‘n oortreding van die werkskontrak is
ontslag word as regverdig beskou as
dit om wettige redes is
aflegging
is wanneer die besigheid nie meer bestaan nie
Gelykheid en diversiteit
globalisering werkverhoudings
werknemers is deesdae minder lojaal en meer geneig om
om elders vir geleenthede te kyk
Sielkundige kontrak
Werknemers persiepsies van hulle werks verhouding is
is dit dwingend, berekend of is dit samewerkend
Salomund se gelykheids beginsel
faktore soos lewenskoste
werksuitset verandwoordelikheid
vraag en aanbod
Dit beinvloed regverdige betaling
Gelyke geleenthede
Organisasie moet diskriminasie voorkom
volgens die equality act
dit verbeter:
verwing
benutting van vaardighede
en openbare persepsie van jou onderneming
Organisasie Kultuur
Kultuur:
dit is hoe dinge gedoen word
dit beinvloed strategie, strukture en werknemers se gedrag
Shane verdeel kultuur in 4 verskillende vlakke
1 Artevakte
2 Waardes en normes
3 Grondliggende aannames