LE 2: Besigheidsmodelle Flashcards
(27 cards)
Die bekende luukse modehandelsmerk, Gucci, is wêreldwyd gesog. Deur te fokus op hoëgehalte, eksklusiewe ontwerpersprodukte en ‘n beperkte kliëntebasis, het Gucci sy luukse en premium beeld gehandhaaf. Watter strategie van Porter is hier ter sprake?
Fokus
Is die volgende stelling waar of vals?
Facebook, as ‘n sosiale media platform-orkestrator, versamel direkte waarde deur data van gebruikers se interaksies te analiseer.
Vals
Markte
Beskryf groep individue of ondernemings wat die poel van werklike en potensiele kliente van hul produkte of dienste uitmaak
Regulering
Bestuur van komplekse stelsels volgens n stel reels en neigings
Watter van die volgende is nie ‘n drywer van die digitale revolusie nie?
Vraag 4Antwoord
Gebruikerskoppelvlakke
Data analise en die ‘cloud’
Globale toeganklikheid
Mobiele en internet penetrasie
Afname in verstedeliking
Afname in verstedeliking
Kies die korrekte term wat besigheid ekostelsels die beste beskryf.
Vraag 5Antwoord
Besigheid ekostelsels is ʼn netwerk van organisasies wat betrokke is in die lewering van ʼn spesifieke produk of diens deur samewerking.
Besigheid ekostelsels is ʼn netwerk van organisasies wat betrokke is in die lewering van ʼn spesifieke produk of diens deur kompetisie.
Besigheid ekostelsels is ʼn netwerk van organisasies wat betrokke is in die lewering van ʼn spesifieke produk of diens deur kompetisie en samewerking.
Entiteite in besigheid ekostelsels kan nie beïnvloed word ʼn ander entiteit se optrede nie.
Besigheid ekostelsels is breed van aard, en strek oor een spesifieke industrie.
Besigheid ekostelsels is ʼn netwerk van organisasies wat betrokke is in die lewering van ʼn spesifieke produk of diens deur kompetisie en samewerking.
In plattelandse dorpies sien ons dikwels markte waar plaaslike boere en handelaars hul produkte soos vars groente, vrugte en handgemaakte items verkoop. In watter ekosisteem argitipe val hierdie ondernemings?
Haai tenk
Is die volgende stelling waar of vals?
Daar is drie sleutelvrae wat gevra moet word oor elke deelnemer in ʼn besigheid ekostelsel. Die vrae sluit in: wat die presiese rol van die deelnemer binne die omgewing is, wat is elke deelnemer se bereidwilligheid, en laastens wat is die sleutelwaarde proposisie wat die deelnemer bied.
‘Vals’.
Kies die korrekte antwoord.
Ekostelsels moet gereguleer word. Regulerende raamwerke word uitgedaag op verskeie fronte, naamlik:
Vraag 8Antwoord
Deelnemers wat help skep in toenemende gesofistikeerde wyses
Innoveerders vind maniere om regulasies te omseil, wat tradisionele beheermeganismes ondermyn.
Daar is ʼn verwagting van gekontekstualiseerde interaksies.
Daar is aanmoediging van deelname in ʼn diverse reeks organisasies.
Deelnemers wat verbind word deur ʼn kombinasie van gedeelde belange.
Innoveerders vind maniere om regulasies te omseil, wat tradisionele beheermeganismes ondermyn.
FreshBite Organics is ‘n Suid-Afrikaanse maatskappy wat organiese kosprodukte vervaardig en verkoop. Die onderneming wil uitbrei na die buurlande, maar verskeie eksterne faktore beïnvloed hul strategie. Kies die gepaste PESTLE faktor wat pas by die beskrywing:
Daar is ‘n groeiende neiging tot gesonde eetgewoontes, veral onder jong volwassenes en gesinne met kinders.Blank 1 Vraag 9
Sosiaal
Klante verwag omgewingsvriendelike verpakkings en volhoubare produksieprosesse, wat ekstra beleggings verg.Blank 2 Vraag 9
Ekologies
Streng etiketteringswette is ingestel wat vereis dat alle bestanddele en voedingswaardes duidelik aangedui word.Blank 3 Vraag 9
Wetliks/Regs
Die strategiese reis is deur Christison en Choo ontwikkel in 2020 en die raamwerk bestaan uit 5 modelle. Watter model beskryf die beste wat ʼn besigheid dryf en behels?
Die besigheid model
Is die volgende stelling waar of vals?
Toenemende tegnologiese gesofistikeerdheid lei na meer inligting aan kliënte, hoër verwagtinge van ervarings en ‘n toename in handelsmerklojaliteit
‘Vals’.
Waarde skepping is die hart van ʼn besigheid model. Beeld reputasie is ʼn voorbeeld wat watter tipe waarde wat geskep word deur ʼn besigheid:
Nie-finansiële waarde
Is die volgende stelling waar of vals?
Die Belanghebbende-analise fokus alleenlik op kliënte se behoeftes.
‘Vals’.
Dui vir elke kategorie aan of die belanghebbende van Mirella Clothing ’n hoë of lae vlak van mag, legimiteit en dringendheid het.
Gereelde kliënte:
Mag
Legitimiteit:
Mag: hoog
Legitimiteit: laag
Mode-influencers:
Mag
Legitimiteit:
Hoog
Hoog
Is die volgende stelling waar of vals?
Waarde kan slegs finansieel wees in besigheidsmodelle.
‘Vals’.
Die konsultasiegroep, Accenture, beklemtoon dat daar vyf opkomende neigings is wat die digitale landskap vir organisasies vorm en waarop leiers moet fokus om sodoende digitale strategieë te ontwikkel. Onder watter opkomende neiging sal die volgende pas?
Die toenemende gebruik van slim masjiene beteken nie noodwendig dat menslike werkkrag uitgeskakel word nie. Inteendeel, mense se rolle verander en word op nuwe maniere geïntegreer. Dit is noodsaaklik om strategieë te ontwikkel wat mens en masjien doeltreffend laat saamwerk om verbeterde uitkomste te lewer.
Werksmag ’re-imagined’
Is die volgende stelling waar of vals?
Die waarde model verwys na wat waarde skep vir ‘n besigheid of klient. Dit behels hoe waarde geskep word, die ruil van waarde tussen verskillende belanghebbendes en ook hoe om nuwe geleenthede te vind om waarde te skep
Waar
Digitale ontwrigting kan ʼn uitdagende proses wees, maar verskaf beduidende voordele. Een voordeel verbonde aan digitale ontwrigting is:
Vraag 18Antwoord
Daar is groter deursigtigheid oor indiensnemings geleenthede.
Dit kan bydra tot die verhoging van kliënte tevredenheid.
Dit is breed in aard, en strek oor menige industrieë.
Dit kan nie beïnvloed word met ʼn ander entiteit se optrede nie.
Dit is ʼn netwerk van organisasies wat betrokke is in die lewering van ʼn spesifieke produk of diens deur kompetisie.
Dit kan bydra tot die verhoging van kliënte tevredenheid.
ʼn Voordeel van ʼn FinTech is:
Vraag 19Antwoord
Die gebrek aan ʼn fisiese teenwoordigheid.
Werwing van ondersteuning en samewerking buite organisasie.
Moedig effektiewe delegasie aan.
Verminder werknemer ontevredenheid.
Help om vaardighede en selfvertroue te ontwikkel.
Die gebrek aan ʼn fisiese teenwoordigheid.