Lydende en bedrywende vorm Flashcards

1
Q

Name the 6 steps for converting bedrywende form into lydende vorm.

A
  1. Identify the subject, verb and object.
  2. Swap the subject and the object.
  3. Write “deur” before the subject (It means by).
  4. Write “word” in the place of the verb.
  5. Move the verb to the end and add ‘ge-‘ to it.
  6. Change any pronouns in the sentence so that they make sense.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Die pragtige meisie sien die dinosourus.

A

Die groot dinosourus word deur die pragtige meisie gesien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Die meisie soek die skat.

A

Die skat word deur die meisie gesoek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Die twee kinders vind ‘n skat.

A

‘n Skat word deur die twee kinders gevind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Sy teken ‘n pragtige prent.

A

‘n Pragtige prent word deur haar geteken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Die groot dinosourus skop Vernon.

A

Vernon word deur die groot dinosourus geskop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Alet vind ‘n stokou kaart.

A

‘n Stokou kaart word deur Alet gevind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Die dinosourus jaag die meisie.

A

Die meisie word deur die dinosourus gejaag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Hy skop Vernon.

A

Vernon word deur hom geskop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Skryf die sinne in verlede tyd. (idk why verlede tyd it was on our lydende en bedrywende worksheet ok)
Alet besluit om die skat te soek.

A

Alet het besluit om die skat te soek.

‘om die skat te soek’ is infinitive

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Skryf die sinne in verlede tyd. (idk why verlede tyd it was on our lydende en bedrywende worksheet ok)
Alet en Vernon ontdek ‘n skat.

A

Alet en Vernon het ‘n skat ontdek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Skryf die sinne in verlede tyd. (idk why verlede tyd it was on our lydende en bedrywende worksheet ok)
Alet vertel haar storie vir Vernon.

A

Alet het haar storie vir Vernon vertel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Skryf die sinne in verlede tyd. (idk why verlede tyd it was on our lydende en bedrywende worksheet ok)
Alet teken ‘n pragtige prent.

A

Alet het ‘n pragtige prent geteken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Die seun gooi die bal in die klas.

A

Die bal word deur die seun in die klas gegooi.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Alet en Vernon ontdek ‘n skat.

A

‘n Skat word deur Alet en Vernon ontdek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Die meisie vang die bal.

A

Die bal word deur die meisie gevang.

17
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Die hond eet die skoen.

A

Die skoen word deur die hond geëet.

18
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Die kind lees die boek in sy kamer.

A

Die boek word deur die kind in sy kamer gelees.

19
Q

Skryf die volgende sin in lydende vorm.

Sy slaan die bal met die raket.

A

Die bal word deur haar met die raket geslaan.