Meervoude, Verkleinwoorde, Teenoorgesteldes en Voorsetsels Flashcards
(44 cards)
Give the meervoud for aartappel
aartappels
Give the meervoud for been
bene
Give the meervoud for boom
bome
Give the meervoud for dinosourus
dinosourusse
Give the meervoud for huis
huise
Give the meervoud for kaart
karte
Give the meervoud for selfoon
selfone
Give the meervoud for simbool
simbole
Give the meervoud for skatkis
skatkiste
Give the meervoud for tekenboek
tekenboeke
Give the verkleinwoord for boom
boompie
Give the verkleinwoord for dinosourus
dinosourussie
Give the verkleinwoord for huis
huisie
Give the verkleinwoord for kaart
kaartjie
Give the verkleinwoord for park
parkie
Give the verkleinwoord for potlood
potloodjie
Give the verkleinwoord for seun
seuntjie
Give the verkleinwoord for skatkis
skatkissie
Give the verkleinwoord for steen
steentjie
Give the verkleinwoord for strand
strandjie
Fill in the voorsetsel for the following sentence:
Alet kyk ____ die plek waar die dinosourus gestaan het.
na
Fill in the voorsetsel for the following sentence:
Daar is ‘n blikkie ____ die kolemandjie.
onder
Fill in the voorsetsel for the following sentence:
Daar is nie ‘n bed om ___ te slaap nie.
in
Fill in the voorsetsel for the following sentence:
Daar is ‘n park ____ bome.
met