STOMPI Flashcards Preview

Afrikaans > STOMPI > Flashcards

Flashcards in STOMPI Deck (11)
Loading flashcards...
1

What does STOMPI stand for?

S - subject
v1 - verb one
T- time
O - object
M - manner
P - place
v2 - verb two
I - infinitive

2

Use STOMPI to arrange the sentence:

(gele) (het) (gister) (op die bed) (Spot)

Spot het gister op die bed gele.

3

Use STOMPI to arrange the sentence:


(op Ozzy se stert) (die seun) (getrap) (per ongeluk) (het)

Die seun het per ongeluk op Ozzy se stert getrap.

4

Use STOMPI to arrange the sentence:

(is) (van 2019) (beste maats) (Spot en Snoeks)

Spot en Snoeks is van 2019 beste maats.

5

Use STOMPI to arrange the sentence:

(geeet) (het) (gister) (Ozzy) (kos)

Ozzy het gister kos geeet.

6

Use STOMPI to arrange the sentence:

(maandag) (sal) (Snoeks) (gaan) (na die vet toe)

Snoeks sal maandag na die vet toe gaan.

7

Use STOMPI to arrange the sentence:

(het) (op die tafel) (Splodge) (gesit) (gister)

Splodge het gister op die tafel gesit.

8

Rearrange the sentence so that the time is at the beginning.
Nico en Vusi speel elke dag sokker op die sokkerveld.

Elke dag speel Nico en Vusi sokker op die sokkerveld.

9

Rearrange the sentence so that the time is at the beginning.
Die kinders vra tydens pouse vir Bertie om te dans.

Tydens pouse vra die kinders vir Bertie om te dans.

10

Rearrange the sentence so that the time is at the beginning.
Juffrou Meiring gaan na pouse na die kantoor toe.

Na pouse gaan Juffrou Meiring na die kantoor toe.

11

Rearrange the sentence so that the time is at the beginning.
Nico se pa se uitvindings het in die verlede nie altyd gewerk nie.

In die verlede het Nico se pa se uitvindings ni altyd gewerk nie.