Artikel 2 - Verwante persone en onderling verwante persone
Artikel 3: Beheer en filiaalverwanstkappe
Maatskappy is filiaal van n ander indien dit beheer word deur n ander mts soos hierbo
Hoofstuk 2: Stigting, administrasie en ontbinding
Artikel 11,12 - Maatskappy name
Naam en dan RF: AVO het n spesiale beperking of voorwaarde
1. Persoonlike aanspreeklik:Geinkorporeer/geink
2. Privaat: EDMS Bpk
3. Publieke maatskappy:MSB Bpk
4. Maatskappy sonder winsoogmerk:MSW
Name vir 6 maande gereseveer deur komissie indien reeds bestaan
Artikel 4: Solvensie en likiditets toets
1.Om te voldoen aan die solvensie en likiditeits toets, moet op n bepaalde tydstip, met inagneming van finansiele omstandihede in ag geneem word, die bates gelyk of oorskry die laste.
2. En dit moet lyk of die maatskappy sy skulde sal kan betaal binne 12 maande na toets oorweeg was.
Artikel 8: Maatskappy kategorie:Winsoogmerk
N maatskappy wat geinkoproreer is vir finansiele voordeel:
1. Maatskappy in staatsbesit:regerings besigheid of duer munisiplaiteit besit
2. Privaatmaatskappy: nie staatsbesit, aandele verbied aan publiek, beperk oordraagbaarheid van sekuriteite
3. Persoonlike aanspreeklikeheid: direkteure is aanspreeklik vir skulde. (alles anders is dies as privaat mtsk)
4. Openbare maatskappy: met winsoogemers
Artikel 5,6 - Algemene uitleg en administratiewe aangeleenthede
Artikel 8 - Maatskappy kategorie: Maatskappy sonder winsoogemerk
Maatskappy geinkoprporeer vir openbare voordeel, met doel mbt kultriele, maatskaplike aktiwiteite, mag nie regstreeks of onregstreeks enige bates oordra of inkomstes an lede of direkteure uitbetaal nie(behalwe as dit vir dienste gelewe)
Artikel 13,14 - Inkorporasie en rigistrasie:
Artikel 15-18: Akte van oprigting:
Enige bepaling in teenstryd met die AVO=NIETIG
AVO kan:
1. Bepalings insluit nie deur wet aangesprek is nie
2. Hoer standaard/meer omvattende vereistes
3. Beperkde vereistes daarstel
Artikel 16 - Wysiging van AVO:
Artikel 17: Aandeelhouers ooreenkoms
Aaandeelhouers kan ooreenkomste onderling aangaan indien ooreenstemming met wet en AVO anders nietig
Artikel 19: Regstatus van maatskappye
Maatskappy het vanaf inkorporasie regspersson en regsbevoedghede en vermoens van individu
Artikel 20: Geldigeheid van maatskappy onderlinge en voorinlywing kontrante
Artikel 22: Roekelose handel verbode
Artikel 24-26: Maatskappy rekords:
Artikels 27-28: Finansiele jarr en rekeningkundige rekords
Artikel 29: Finansiele state
Moet volgens die rekeningkundige standaarde opgestel word:
1. Stand van fin posisie moet aangebied word en fin posisie moet verduidelik word
2. Rekeningkundige tydperk
3. Vermeld of dit geoudit, nie geoudit of nagesien moet word, en die kwalifikaise van die persoon wat dit doen
4. Fin state mag nie vals of misleidend wees nie, en enige persoon wat n party is tot die voorbereiding, magtiging of publikasie , is skuldig aan n misdryf
Artikel 30: Finansiele jaarstate
Binne 6 maande na jaar einde voorberei
Openbare maatskappye en maatskappye in staats besit moet geoudit word
Artikel 33: Jaarlikse opgawe
Moet jaarliks eopgawe en fin jaarstate by komissie indien
Artikel 46: Uitkerings moet deur die direksie gemagtig word
Artikel 47: Kapitalisasie aandele
Kapitalisaise aandle uitreik= drikretuers besluit
Kontantbetalings te ontvang ipv aandele (solvensie en likiditeits toets voldoen)
Artikel 61:Anndeelhouers vergadering
Artikel 62: Kennisgewing van vergaderings
Artikel 63: Hou van vergaderings:
Kan elektronies versend en gehou word tesny anders bepaal