Onderwêreld Flashcards
(36 cards)
Waar is Lawson College
In die Drakensberge
Lux Hominum Vita
Lig is die lewe vir die mensdom
Rykmanseuns
Kweekskool vir besigheidmanne
Die Trappers
Graad 8’s
Eckart
18-jarige Ekk-0 Donker hare en wenkbroue Draf soggens Baie soos John Teen die gebruik van dwelms Mhhh
Wat het Eckart gedoen om Greg jaloers te maak
Lê aan by Nicole in Secrets and Lies
Wat het Eckart leer vir Greg
Om te kraak
Wat gaan Eckart studeer
Rekenaarrigtings
Wie is Eckart se broer
Henno
Wie is Eckart se suster
Janita
Waar het Eckart ontmoet Greg
By Clarens
Wat doen Eckart
Social engineer
Kruber kraker
Wat gaan aan in die einde
Hy en Greg raak in ‘n vuisgeveg betrokke en hy jaag in ‘n paneelwa weg
Eckardt se pa
Wil homself skiet in studeerkamer
Hy’s ‘n regter
Wat het gebeur met Eckardt se pa
Het omkoopgeld aanvaar vir die saak waarinh Greg se Pa en Dok Pienaar van bedrog aangekla is, later plan verander- hulle gedreig en hy spoorloos verdwyn
Wie is Eckardt se ma
Pilatesinstruktrise in die Kaap
Greg
G-4CE Hoofseun Da Vinci huis Wil Potchefsroom toe vir studies Maak asof hy bullet- proof is
Wat het Greg gedoen
Kontak media oor verdwyning
Kraak om uit te vind wat met Eckardt gebeur het
Greg se pa
Eienaar van Turret media Lewe draai om sy werk Sê Greg moet Stellebosh gaan Greg moer nie huil nie Candlestick-maker Doen dit al vir die geld Harde man
Rina
Alleen en verveelf
Gee baie
Sy kom Greg te help aan die einde
John
Slim Popilêr Blonde hare en skaam oë Pleeg selfmoord deur pille drink in die huis van plusultramed Was alles in sy pa se oë Spook karaktet
Thomas Jean
Oupa is die stigter van die skool
Skaakspeler
Netjies
Kwanel Twala
Onderhoofseun
Norm hom ‘n coconut
Leer baie hard
Bied aan om Greg te help wanneer hy in die moeilikeheid
Mark Gibbons (plank)
Slim Rugbyspeler Gebruik dwelms rebel Sepies Bring nuus oor die voëogriep