Onderwerp 1 - Inleiding tot Ondernemingsbestuur Flashcards

(22 cards)

1
Q

Wat is ondernemingsbestuur?
Onderneming

A

Al die aksies wat daarop gemik is om kliënte se behoeftes en begeertes te bevredig deur goedere te te verkoop of dienste aan hulle te verskaf en daardeur wins te genereer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ondernemingsbestuur?
Bestuur

A

Die aksies wat jou toelaat om die hulpbronne van n organisasie te beplan,organiseer,lei en beheer op so wyse dat dit die spesifieke doelwitte bereik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ondernemingsbestuur?
Ondernemingsbestuur

A

Kombineer en pas alle bekende bestuursgereedskap toe om die verwagte resultate te verkry vir die bereiking van doelwitte wat uiteengesit is by die stigting van n spesifieke onderneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat dryf besighede?

A

-Behoeftes vs begeertes
-Tasbare produkte (kan aan gevat word) vs Ontasbare produkte (bv Uber)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Mededingende voordeel

A

Dit is baie belangrik dat ondernemings die behoefte van hul kliënte verstaan,dit bied hulle die mededingende voordeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat bied ondernemings in die samelewing?
WIG

A

-werkskepping
-infrastruktuur
-Gemeenskapsbetrokkendheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

4 Produksiefaktore
NAKE

A

-Natuurlike hulpbronne
-Arbeid
-Kapitaal (geld sowel as bates)
-Entrepeneurskap (onderneem risiko vir keuses)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ‘n Ekonomiese stelsels

A

-Die ekonomiese stelsel wat n ekonomie kies bepaal hoe die land sy hulpbronne organiseer en watter geleenthede dit vir besighede bied

-Bepaal ook die manier waarop daar voorsiening gemaak word vir die behoeftes en begeertes vir die mense van daardie land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Daar is 5 ekonomiese stelsels:

A

1.Tradisioneel - -Besluit wat mense doen vir n lewe en hoe hulle werk uitgevoer word
2.Kapitalisties - -Nywerhede en huishoudings tree in eiebelang op en bepaal hoe hulpbronne toegewys sal word,en watter soort goedere geproduseer of gebring sal word
3.Kommunisties - -Regering besit feitlik alle hulpbronne en beheer markte
4.Sosialisties - -Basiese nywerhede word deur die regering besit of deur die privaat sektor maar met sterk regeringsbeheer
5.Gemeng - -Volg die meeste beginsels van kapitalisme ,maar daar is ook ingryping van die regering deur die implementering van beleide

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die besigheidsomgewing

A

-Sluit alles in wat die bedrywighede van n onderneming kan beinvloed
-Sluit ook kragte in van binne sowel as van buite die onderneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verskillende tipes organisasies

A

Privaat – Atlas furniture removals
Regering – Eskom
Nie-Winsgewend – Cansa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Sektore in die industrie

A

Besighede word in die volgende drie breë kategorieë of sektore gegroepeer,gebaseer op die aktiwiteite wat hulle verrig
Primere Sektor
Sekondere Sektor
Tersiere Sektor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Primere sektor

A

Druiwe is gekweek en gepluk on n wingerd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Sekondere sektor

A

Sap word onttrek van die druiwe,bestanddele word bygevoeg en dit word gelaat om in vate te gis,wanneer die wyn gereed is,word dit gebottel en geëtiketteer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Tersiere sektor

A

Wyn bottels is beskikbaar in die drankwinkel of supermark

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Formele en informele besighede
Kenmerke (formeel)

A

-meer gestruktureerd as informeel
-deel van ekonomie wat belas word
-Ingesluit in BBP
-Word hoogs deur regering gemonitor

17
Q

Formele en informele besighede
Kenmerke (informeel)

A

-ongestruktureerd
-nie deel van die ekonomie wat belas word nie
-nie ingesluit in BBP nie
-nie deur regering gemonitor nie

18
Q

Bestuurstake
Bestuur

A

Die aksies wat jou toelaat om die hulpbronne van n organisasie te beplan,organiseer,lei en beheer op so wyse dat dit spesifieke doelwitte bereik

19
Q

Bestuurstake
Beplanning

A

-Is die proses waar daar op doelwitte besluit word,en planne word geformuleer oor hoe om die doelwitte te bereik
- Baie belangrik,want dit gee mense in die organisasie n idee van die rigting waarin die besigheid beweeg

20
Q

Bestuurstake
Organisering

A

-kan gesien word as die ontwikkeling van n struktuur waarbinne planne uitgevoer word om doelwitte op die beste manier te berereik
-help bestuurders om n gedetaileerde ontleding te maak van wat gedoen moet wird en watter hulpbronne benodig sal word

21
Q

Bestuurstake
Leiding

A

-Behels die hele proses om personeel so te motiveer dat hul optrede gerig is op die bereiking van die doelwitte van die besigheid

22
Q

Bestuurstake
Beheer

A

-Verseker dat die resultate wat bereik word ooreenstem met die doelwitte wat gestel is aan die begin
-Verseker dat die besigheid op koers is en dat almal in die organisasie tot voordeel van die onderneming werk