Onderwerp 4 - Bestuursbeginsels & Teorieë Flashcards
(32 cards)
Wat is bestuur?
-Kan beskryf word as die proses van beplanning,organisering,leiding en beheer van n organisasie se hulpbronne om besigheids of organisasiedoelwitte doeltreffend en effektief te bereik.
Hoekom is bestuur belangrik?
1.Verseker dat hulpbronne doeltreffend en effektief aangewend word
2.Bestuurstake verminder koste,lewer kwaliteit dienste en produkte en verseker sodoende mededingende voordeel
3.Verhoed duplisering van take
4.Toepaslike organisasiestruktuur
5.Verseker goeie werksverhouding tussen bestuur en werknemers
6.Reageer op omgewingsveranding
7.Moedig innovasie en inisiatief aan
8.Verseker goeie reputasie en beeld
9.Dieselfde beginsels kan gebruik word maak nie saak van die tipe,doelwitte en grootte van die onderneming nie
Wie is n bestuurder?
Topvlakbestuurders
-Is n relatiewe klein groep mense wat verantwoordelik is vir die algemene bestuur van n organisasie
Bv.Hoof Uitvoerende Beampte,direkteur of voorsitter
Wie is n bestuurder?
Middelvlakbestuurder
-Bestuur van spesifieke funksionele areas
-Implementeer die besluite van die bestuur
-Bv.Departementshoof,Projek bestuurder ens.
Wie is n bestuurder?
Eerste-lynbestuurder
-Bestuur afdeling in n spesifieke departement of funksie en fokus op die daaglikse take wat gedoen moet word om besluite op hoër valk te vervul
Bv.Toesighouer,projekleier,voorman ens.
Wat bestuurders doen:
Bestuursproses
Beplanning
Bestuur besluit wat gedoen moet word
Wat bestuurders doen:
Organisering
Bestuur besluit hoe dit gedoen moet word
Wat bestuurders doen:
Leiding
Bestuur sê hoe en wanneer dit gedoen moet word
Wat bestuurders doen:
Beheer
Bestuur stel vas of die take uitgevoer was
Wat bestuurders doen:
Bestuursrolle
Kan beskryf word as dele/rolle wat daar van bestuurders verwag word om te speel
Daar is 3 hoofgroepe bestuursrolle:
1.Interpersoonlike rolle
2.Inligtingsrolle
3.Besluitnemingsgerigte rolle
Bestuursvaardighede & bevoegdhede
-n Vaardigheid is die vermoë om iets te doen
-Bevoegdhede is gedrag
-Bestuurders gebruik hierdie bestuursvaardighede verskillend oor die verskillende vlakke van bestuur
-Konseptuele vaardighede,menslike vaardighede en tegnologiese vaardighede
Konseptuele vaardigheid
-Bestuurders se vermoë om die organisasie te sien en die volle werking daarvan te verstaan
-hantering en kompleksiteit
-pas aan by nuwe idees en ervarings
-los probleme op n innoverende wyse op
-soek leergeleenthede
Menslike vaardigheid
-Bestuurders se vermoë om vertroue te bou,mense te lei,te kommunikeer en om die organisatoriese doelwitte te bereik
-probleme oplos
-leierskap
-bestuur van konflik
-alle soorte bestuurders vereis menslike vaardighede aangesien almal met mense werk
Tegnologiese vaardigheid
-Bestuurder se gespesialiseerde kennis en vermoë om metodes,te gebruik om n taak uit te voer
-leiding en toesighouding
-demonstreer werkskennis en kudigheid
-toepassing van kudigheid en tegnologie
Uitdagings wat bestuurders vandag in die gesig staar
Besighede poog om goedere en dienste meer en meer doeltreffend te produseer as hul mededingers om:
-Hoër inkomste te verdien
-Behou befondsers en ander hulpbronne
-regering=verbeter die lewenskwaliteit vir sy burgers deur die lewering van verskeie dienste
Uitdagings wat bestuurders vandag in die gesig staar
Mededingende voordeel
-Is n organisasie se unieke vermoë om dieselfde geodere of dienste meer effektief te produseer as sy kompetisie
-Dit word gedoen deur te reageer op die behoeftes van sy kliente en om innoverende maniere te vind om doeltreffend kwaliteit goedere of dienste aan sy kliente te lewer
Uitdagings wat bestuurder moet bestuur om mededingende voordeel te bereik:
-bestuur in n globale omgewing
-bestuur van werk,arbeidsmag en werksplekveranderineg
-bestuur in n omgewing wat gekenmerk word deur ontwrigtende tegnologieë
-besturu verhoogde fokus op etiek,volhoubaarheid en bestuurspraktyke
-bestuur van diversiteit ,gelykheid en insluiting in die werkplek
Bestuur in n globale omgewing
-Hoër vlakke van ekonomiese integrasie=globalisering=hoër vlakke van kompetisie
-daar is sekere uitdagings
-geo politieke gebeure=gebeure tussen Rusland en Oekraïne
-bestuurders moet bewus wees van hoe gebeure in n ander land hul eie onderneming beïnvleod,of hulle bedrywighede in daardie land doen of nie
Bestuur in n omgewing wat gekenmerk word deur ontwrigtende tegnologie
-Bestuurders moet aandag gee aan die impak van tegnologie op hulle ondernemings
-Digitale era=tempo van tegnologiese veranderinge is vinnig=bestuurders moet dit konstant monitor
-verbeter die onderneming se vermoë om doelwitte meer effektief te bereik
Bestuur van werk,arbeidsmag en werkplekveranderinge
-Werkswyses het verander=bestuurders moet voortgaan om nuwe werkswyses te identifiseer sodat organisatoriese doelwitte bereik kan word
-Covid 19
-Werknemers word nie net meer gedryf deur finansiele belonings nie
Bestuur van diversiteit ,gelykheid en insluiting in die werkplek (DGI)
-SA regering het verskeie beleide,wette en regulasie-opleidingmodelle ingestel om hierdie transformasie te lei.
Bestuur van diversiteit ,gelykheid en insluiting in die werkplek (DGI)
Die voordele:
-beter finansiele prestasie
-n gunstige reputasie in die publiek
-groter innovasie
-n sterk ondersteuning vir talentaantrekking
-Hoër werknemerbetrokkenheid en bemagting
Bestuurders kan verskillende strategieë implementeer om diversiteit,gelykheid en insluiting in die werkplek te bevorder:
-Kommunikeer duidelik oor DGI
-Vergoed en beloon op n billike manier
-werf uit verskillende agtergronde
-ontwikkel beleide wat gelykheid bevorder
-bied toegang tot opleidingsprogramme