Onderwerp 2 - Entrepeneurskap & ander ondernemingsvorme Flashcards
(14 cards)
Wat is Entrepeunerskap
Is die proses om iets te skep en te bou van waarde uit feitlik niks in die midde van onsekerheid en risiko
Wat is ‘n Entrepeneur
Is iemand wat n gaping in die mark identifiseer,dan n besigheid skep en in daardie besighede belê om daardie gaping te vul
Eienskappe van suksesvolle entrepeneurs
NKGGG
-Neem risikos
-Kreatief
-Gemotiveerd
-Geleentheidgerig
-Groei georienteerd
Die entrepeneuriese proses (7)
1.Besluitneming om n entrepeneur te word
2.Entrpeneuriese aktiwiteite en vaardighede
3.Hulpbronne
4.Geleenthede en idees
5.Lewensvatbaarheid
6.Besigheidsplan
7.Implementering
Verskillende tipes entrepeneurs
ITSOG
-Intrapreneurs
-Technopreneurs
-Sosiale Entrepeneurs
-Openbare Sektor Entrepeneurs
-Globale Entrepeneurs
Technopreneurs
n Technopreneur is ’n entrepreneur wat tegnologie gebruik of skep om besighede te begin en probleme op te los.
Sosiale entrepeneurs
-Streef sosiale doelwitte na om sosiale uitdagings te verminder/op te los net soos privaat besighede
-Gebruik winste om positiewe sosiale veranderinge te maak
Bv.Belu,mineraal water
Openbare sektor entrepeneurs
Inisiatiewe wat deur die regering begin is om sosiale en ekonomiese posisie van n land te verbeter
Globale entrepeneurs
Soek geleenthede buite hul land van herkoms
Bv. Pick n Pay of ABSA
Voordele van om jou eie onderneming te besit
-onafhanklikheid
-genereer onbeperkte winste
-bereik jou volle potensiaal
-dra by tot die samelewing
Potensiele nadele van om jou eie onderneming te besit
-Die eise om volle verantwoordelikheid te neem
-risiko om alle kapitaal te verloor
-geen gewaarborgde inkomste nie
-opoffering van lewenskwaliteit
-verlies aan reputasie en selfvertroue
Redes waarom sommige klein besighede misluk
-beperkte toegang tot finansiele hulpbronne
-gebrek aan toegang tot markte
-verhoogde bedryfskoste
-Hoë koste van regulatoriese nakoming
-lae belegging in navorsing en ontwikkeling
-gebeurtenisse wat buite die beheer van die eienaar is
Die pad na eienaarskap van n besigheid
-Begin n nuwe onderneming
-koop n bestaande onderneming
-koop n konsessie (franchise)
Die belangrikheid van entrepeneurskap en kleinsakeondernemings
1.bevorder innovasie
2.ondersteun n land se ekonomise agenda vir ontwikkeling (werkskepping)
3.Skep ekonomiese deelname geleenthede vir ander verteenwoordigde gemeenskappe
4.Ondersteun sosiale verandinge (meer mense wat werk,verbeter lewensomstandighede)