Onderwerp 3 - Besigheidsplan & omgewing Flashcards
(21 cards)
Begin n nuwe onderneming
1.soek na idees
2.evalueer idees
3.ontwikkel die besigheidsplan
4.kies die wetlike struktuur van die onderneming
5.Finansiering van die onderneming
6.bedryf en bestuur van die onderneming
Komponente van die besigheidsplan
- Inleiding
- Oorsig van die onderneming
- Bemarkingsplan
- Finansiele plan
- Operasionele plam
- Samevatting
- Aanhangsel
- Finansiering van die onderneming
- Bedryf en bestuur van onderneming
Komponente van die besigheidsplan
Inleiding
-kort beskrywing oor besigheid en wat dit gaan bied
-doelwitte en hoe dit bereik gaan word
Komponente van die besigheidsplan
Oorsig van die onderneming
-Industrie,markgrootte
-algemene beskrywing,wat maak dit uniek
-kies en bespreek watter vorm van eienaarskap
-wetlike vereistes waaraan voldoen moet word
-doen n SWOT analise
Komponente van die besigheidsplan
Bemarkingsplan
-beskrywing van teikenmark
-sluit berekeninge aan by markpotensiaal
-bemarkingmengselstrategie (wat en hoe dit bemark gaan word)
Komponente van die besigheidsplan
Finansiele plan
-totale kapitaal benodig
-gee uiteensetting van alle vaste bates,voorraad en bedryfsuitgawes
d.m.v. finansiele staat (Inkomstestaat en Balanstaat)
Komponente van die besigheidsplan
Operasionele plam
Sluit menslike hulpbronne vereistes in,struktuur van besigheid en produksieproses
Komponente van die besigheidsplan
Samevatting
Motivering oor hoekom jy dink dit suksesvol sal wees,hoekom daarin bele moet word en hoekom lenings aangegaan kan word
Komponente van die besigheidsplan
Aanhangsel
-Ekstra dokumentasie soos CV’s,verskaffers lys ens.
Komponente van die besigheidsplan
Finansiering van die onderneming
-”Bootstrapping”
-Engel beleggers
-Waag kapitaal
-Vriende of familie
-Bank lenings
-Staatstoelae
-Skare finansiering
Komponente van die besigheidsplan
Bedryf en bestuur van onderneming
Eienaar moet sekere strategieë implementeer
Alle interne en eksterne faktore wat n invloed het op bedrywighede in n onderneming:
Eksterne faktore
-Kragte (stygende inflasie)
-Instellings (staatsbefondsing)
-Individue (verskaffers,kliente ens)
-Tendense (modes/trends)
Alle interne en eksterne faktore wat n invloed het op bedrywighede in n onderneming:
Eienskappe van die besigheidsomgewing
-kompleksiteit
-dinamika
-relatiwiteit
-onsekerheid
-onderliggend verbind
-veelsydigheid
Komponente van die besigheidsomgewing
Mikro omgewing
-binne onderneming
-volle beheer
-spesifiek tot die onderneming
Komponente van die besigheidsomgewing
Mark omgewing
-direk buite onderneming
-direkte impak
-min beheer
Komponente van die besigheidsomgewing
Makro omgewing
-hele land
-indirekte impak
-geen beheer
Alle interne en eksterne faktore wat n invloed het op bedrywighede in n onderneming:
Die uitvoer van n omgewing-skandering
-Is die voortdurende navolg,ontleding en voorspelling van tendense en gebeure in beide die interne en eksterne omgewing van n onderneming
-Ondernemings kan potensiele geleenthede en bedreigings identifiseer en ontleed
-monitor tendense wat die onderning kan beïnvloed
Komponente van die besigheidsomgewing
Paar faktore om in ag te neem:
-gebeurtenisse
-neigings
-kwessies
-verwagtinge
Omgewingsanalise het 3 doelwitte naamlik:
1.Begrip vir huidige verandinge wat in die omgewing plaasvind
2.Insette vir strategiese besluite
3.Die vermoë om strategiese denke te fasiliteer en te bevorder in besighede
Omgewings-skanderingstrategieë
-marknavorsing
-SWOT
-PESTLE ens.
Vierdie Industiële revolusie (4IR)
Mense vrees werkloosheid en robotte wat die wêreld oorneem
-lojaliteitskaart
-Covid 19