Onderwerp 10 - Prys Flashcards
(7 cards)
1
Q
Wat is die 3 prysstellingsdoelwitte
2024A/2023F+A/2022A
A
- Wins-oriëntasie doelwitte: Stel pryse om wins te maksimeer of ’n teikenwins te bereik
- Verkope oriëntasie doelwitte: Stel pryse om verkope of markaandeel te verhoog
- Status Quo prysdoelwitte: Hou pryse stabiel of soortgelyk aan dié van mededingers
2
Q
Wat is die 4 stappe van die prys van ‘n produk te stel
2024F
A
- Bepaal die prysstellingsdoelwitte
- Bepaal die vraag, koste en wins
- Kies ‘n prysstrategie wat die basis prys verfyn
- Verfyn die basis met prysstelling taktieke.
3
Q
Noem die 3 basiese strategieë om pryse te stel.
2024A/2023F/2022F+A
A
- Afskep strategie: Begin hoog, verlaag later
- Penetreer strategie: Begin laag, trek klante
- Status quo prysstelling: Selfde prys as mededingers
4
Q
Noem 4 Prystellings gedurende moeilike ekonomiese tye (Hoe inflasie)
A
- Koste georiënteerde tegnieke.
- Vraag georiënteerde tegnieke.
- Vertraagde kwotasie prysstelling.
- Toenemende prysstelling.
5
Q
Verduidelik volledig die verskil tussen koste georiënteerde tegnieke of vraag georiënteerde tegnieke
2024F
A
- Koste-georiënteerde tegnieke: Die maatskappy bereken eers al die koste (materiaal, arbeid, ens.) en voeg dan ʼn winsmarge by om die prys te bepaal. Dit maak seker dat koste gedek word en ʼn wins gemaak word, ongeag wat die vraag is.
- Vraag-georiënteerde tegnieke: Die maatskappy bepaal die prys op grond van die vraag in die mark, selfs al beteken dit dat die koste dalk nie heeltemal gedek word nie. Dit is meer buigsaam en pas prys aan volgens marktoestande.
6
Q
Noem 5 Spesiale prystaktieke wat toegepas kan word
2024F+A/2023F+A/2022F+A
A
- Prysbondeling: Twee of meer produkte saam vir een spesiale prys
- Leier prysstelling (Loss leader pricing): Baie lae prys om klante te lok
- Odd-even pricing: Prys eindig op .99 om goedkoper te lyk
- Enkel-prys taktiek: Alles teen dieselfde prys
7
Q
Noem 3 Vraag georiënteerde tegnieke wat gedurende ekonomiese moeilike tye
2023F
A
- Price shading: Die gebruik van afslag om die vraag te verhoog
- Skep unieke aanbiedings
- Verander die verpakking ontwerp